× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88693 by Ansa_S
Nou nog net Anje se besoek dan dink ek Klippie se scan!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88692 by Ansa_S
Hexy nou kan jy die verskoning gebruik van ek eet nie vir 2 nie maar vir 3!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88691 by Ansa_S
Marie ek is so bly!!!! Dis seker baie gerustellend om die baba so te sien rondbeweeg!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88690 by sexy~hexy
Aaaaw Marie...weet hoe jy voel :) Geniet die langnaweek en ons sien uit na die scan foto Dinsdag!!

Ansa...gynie het mos gese ek moet vir eers my vits los oor dit my ook naar maak...so ek gaan net folic acid drink. Hy het niks gese oor ekstra vits nie, dink altwee sal genoeg inkry :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88689 by Ansa_S
Hexy moet jy nou ekstra vitamienes as normaalweg drink wanner mens net 1 baba verwag of is dit nie nodig nie!

Jy gaan verseker die keer gouer wys as met jou seuntjie omdat daar 2 bondeltjies in jou maag is!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88687 by marie r
Hallo Julle.

Gaan nie eers probeer opvang nie.

Wow, dit was so amazing gewees vandag. Het so gehuil toe ek terug ry huis toe. Dit is darem net van blydskap.

Alles is op track met baba. Dokter wil nie nou al sê oor die geslag nie. Het vir hom gesê dat hy maar eers 100% seker moet wees. Baba beweeg iets vreesliks. Skop teen my vas, lug die boude op en af en die arms word gewaai. Dit was so amazing.

Sal Dinsdag vir julle scan foto's post. My man raak haastig, hy wil ry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88684 by Goggatjies
Dit klink lekker Ansa
My skoonsus strike ook - sy is 'n seketaresse

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account