× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88615 by sexy~hexy
En Marie het seker nou al haar baba gesien :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88612 by sexy~hexy
Sjoe Ansa, ek dink amper net Chris wat die 3ling verwag het gegaan vir IVF. Ek sal nou daar vir Vix vra :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88588 by Ansa_S
Ek gaan nou sommer saam emt hom die sink pille drink! Dalk help dit vir die puisies van die fertomid!

Hexy almal wat nou 2linge verwag wie se name jy gister gegee het, hoeveel van hulle het soos jy normaal wanger geraak met multiples en wie het met vrugbaarheidspille of behandeling, weet jy?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88583 by Strik*kie
Ansa, hy het ook vir my gese eintlik moet mens een/dag drink maar ek en dh moet sommer een in oggend en een in aand drink. En nou drink ek sommer die hormoondruppels 3x per dag en dan 'n detoksdruppel ook want my dikderm druk teen baarmoeder vas, maar dis nie erg probleem nie. maar dis vrekslegte goed he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88578 by sexy~hexy
Hehehe is oraait Strikkie...gewoonlik daai tyd van die aand is ek lankal uitgeclutch zzzzzz ;)

Sjoe..ons praat nou op die Jan/Feb thread oor strollers en prams vir tweelinge...dit raak complicated hoor :blink: :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88577 by Ansa_S
Strikkie ek gee vir my man al vandat ons getroud is elke oggend 2 zinc pilletjies.

My tannie wat 'n verpleegster vir jare was het gese dis baie goed vir hul swemmertjies.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88565 by Strik*kie
Ankies, jammer oor AF jong, weet hoe dit voel, het ok gedink ek wil paar kilo's verloor. Ek moet so 5 kg verloor. grrrrrrrrrrrrr. Drukkkkkkkkiiiiieee vir jou!!!!!!!!

Karin geluk met jou bfp jong.

Het ek nou nog iemand gemis? Vrekkies is so uit kan nie als onthou nie.

Klipster en Slakster wats nuus??????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account