× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88486 by Ansa_S
Hallo strikkels!

Ja jong die dinge is aan die gebeur hier!
Wag vandg vir anje en marie se scans!

Het nou met paisley gesms, sy se dit lyk of sy wel geblok is by die werk, sy kan net by die rekenaar by die huis inlog! Maar als gaan goed met haar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88478 by Strik*kie
Hallo julle

Sjoe, hier is so baie goeie nuus weet nie waar om te begin nie.....

HEXY BAIE GELUK MET 2-LING ---- wed dis 2 pienk plattetjies ;)

Blessen en M2M baie gluk met julle 2 babas. Die babas kom nou met spoed op die thread hoor. Geniet hulle hoor.

Lalie, ek is so jammer oor BFN - sterkte met jou PVA (((((hugzz))))))

Hallo aan al die ander!!!!!!!!!!!!!!!

Drieks bly dit gaan goed met jou en baba.
Anje, sien uit om te hoor van jou scan.....

Ok nou het ek verder vergeet want ek moes so baie bl opvang.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88476 by VB2010
dankie Anje

ek gaan groet sal vanaand of more gou kom lees hoe julle scans gegaan het

klippie hoop daar is lekker groot follies

ta ra

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88474 by Ansa_S
VB ek hou duime vas vir jou!

Julle ek lag lekker vir my man die week! elke aand na die BD as ek net mik om my nagklere op te tel dan se hy nee, le! Jy mag nie nou opstaan nie! :silly:

Is ook al opgewonde oor die maand, maar as dit 'n bfn is sal ek net weer fertomid drink en weer bd en bd en bd!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88464 by Lia
Sjoe VB, nog solank om te wag. Onthou ek het ook AF tipe krampe gehad voor ek getoets het, so moet dit nie uitrule as 'n simptoom nie. Ons hou styf duim vas dat daar 'n klein wonderwerkie vir julle gebeur.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88462 by VB2010
ek ook Anje lol
sal maar wag tot maandag, want die vorige twee maande was ek elke keer 2dae laat so as ek gaan op 2dae laat moet af die 11de eers hier wees

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88460 by VB2010
ja ankia maar ek dink ek is weer uit die maand, het van gister af nogal redelike af tipe krampe, so sal maar wag vir maandag jong, sal so nice wees as ek vir hubby 'n bfp vir ons eerste anniversary kan gee

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account