× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88459 by Lia
Wow VB, dis julle 1ste anniversary, ek hoop julle kry 'n baie goeie verrassing !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88456 by Goggatjies
Hallo VB - bly dit gaan goed
Ek sien jou toets datum en anniversary is so naby aan mekaar

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88455 by Lia
Hexy, afspr is eers 14h15, so ek moet nog 'n rukkie wag, maar daarna gaan ek gou laaste shopping doen vir naweek goedjies en dan my kar was, so ek hoop ek is terug by huis so teen 16h30 se kant, dan kom update ek julle gou.

So dis eers Marie, dan ek, dan Karin. 'n Vol dag vandag. O, en dan Klippie ook, maar weet nie hoe laat is haar afspraak nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88452 by sexy~hexy
Hiya VB :)

Charlaine sterkte met klein operasie...soos wat die weggesny word word die verlede ook tegnies weggesny...so ek glo dit gaan vir jou verlossing wees...

Hiya Anje, hoe laat is jou afspraak nou weer?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88451 by Lia
So, more more aan al julle pragtige dames !!

Die dag is uiteindelik hier !! Ek kan nie wag om 13h45 nie, dan ry ek hier.

Julle moet 'n great dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88450 by VB2010
Anje en marie geniet julle scans!

hoop nie ek het iets vergeet nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88447 by Lia
Sjoe, ek het klient gehad van 08h00 af en elke keer as ek dink hy gaan nou loop, dan is daar weer iets anders waarna ons moet kyk – Intussen sit ek en brand om in te loer.

Hi Nel, ai tog, as dit nie die een is nie, is dit die ander. Hoop julle word nou almal gou gesond !!

Hi Morgs, lekker om van jou te hoor, het jou gemis.

Ag lekker G, ek sien uit na daardie dae !!

Ansa, you go girl !!

Aaaah Ankia – (((HUGS))) – dit klink na goeie pva. Dis partykeer net ‘n bietjie ontspan wat ‘n positiewe uitwerkin g het. FXFXFXFXFXFXFX

Dankie Klippie !! En FXFXFXFXFX, ons hoop sommer vir 5 follies !! Iewers met een gevang word.

Ooh Lalie, jy sal nie spyt wees oor die bootcamp ding nie, my vriending het dit gedoen en daarna het sy voortgegaan en begin oefen vir comrades en dit hierdie jaar die eerste keer gedoen. Sy lyk baie goed !! Geniet dit, dis blykbaar groot prêt ook.

Karin – Whooooohooooo – Baie Geluk, jy moet asb. kom phodie post en verslag doen hoor. Geniet jou scan sommer baie !!

CHarlaine, lekker om van jou te hoor !! Baie Sterkte met die prosedure !!

Hello VB

Marie, geniet jou shopping en jou scan !!

Wow, dis lekker om weer ‘n klompie mense hier te he.

Ek het so bietjie met Slakkie gechat op facebook, hulle gaan eers vir IUI so by die 20ste Aug.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account