Midag Dames,
Hoe gaan dit met Almal?
Snoekie, ek is bly dat jy die naweek geniet het en dat jou gemoed nou weer bietjie beter is
Nads,

Drukkie vriendinn, ek weet dit is aaklig en mens will net he die seer moet stop. Huil, skree, vloek, drink n bottle wein en eet n hele slab op jou eie, doen dit wat jou gaan help om duer hierde harde teid te kom. Ek dink aan jou.
Blommie, voorspoed met die 2WW FXFXFXFX ons nodig n BFP
Lynkie, hoe gaan dit met die gemoed ((DRUKKIE))
Zettie, byt vas vrou it aint over till the fat ladie sings

try kalm bly en as dit regtig nie kan nie ( ek praat onder koereksie ) kan mens mos bloods doen op 10/11DPO maar dis mos maar altyd beter om te wag tot AF laat is

maar ek weet om dit te doen is rof moeilik.
Ruby, hoe leik dinge daar aan jou kand, ek is nou nie seker waar jy in jou cycle is nie?
AFM: Ons was vanogend weer by Waldi, dit was baie beter die week. Ons het maar net oor die algemeen gesels vandag, dinge wat ons kan verwag, dinge waarvoor ons moet opas waneer die baba by ons is ( soos te erg bederf ) sulke goed. Sy het meer gepraat wat my goed gepas het. Ons volgende een is nou die 26st Maart wand sy sal ons nie volgende week kan in pas nie maar sy het ons klaar gewaarsku dit gaan rof wees. Sy gaan ons bleikbaar bietjie drill op ons huiwelik en verhouding so ek sien niks daar na uit nie. Ag wat ons vat alles soos dit kom. Ek will tog mooi vra dat julle so skiet gebedtjie vir ons gee sodat ons opreg all haar vrae kan antwoord sodat sy kan sien watter mooi verhouding ek en my man het. Ek glo sterk in the power od prayer en elke gebed word opregwardeer. Okay dan julle lat ek eers hardloop. Praat gou weer