× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83784 by Driekie
Jip - jong Hexy die ding staan so

My man se ouma het die besigheid begin en vir haar seun my skoonpa gegee...sy werk toe op sy nerves en hy skuif toe die kantore van haar perseel af na die plot...my man bestuur die plek want skoonpa wil die besigheid vir hom gee eendag...skoonsus raak lelik siek en is vir so iets soos amper 4 maande in PTA in die hospitaal...en skoonmense en haar man wat almal vir die besigheid werk piekel saam en los my man alleen saam sy broer om te sorg...

Swaertjie gaan werk by sy meisie se pa se gastehuis en skoonmense kom almal terug na sy ontslaan is....skoonpa drink sy lewe om,skoonsma gan agteruit...skoonpa ontdek facebook en stel in niks verder behalwe dit en drank belang nie...hy soek in drink en dagga-rook partner en skoonsussie se man join hom (skoonpa het selfs drie splinter-nuwe rekenaars aangekoop onder voorwentsel dat dit vir die besigheid is),skoonsussie raak swanger en sy help my man om die besigheid te run, haar man is een van die voormanne wat werkers karwei en en en


Nou ja na werk sien jy ie vir skoonsussie nie - sy is in die kamer en haar man saam skoonpa..
Nou na sy haar baba gehad het...is sy verveeld so sy vat nie kraamverlof nie..maar werk ok net wanner sy wil...haar man is nog voorman maar doen so te se niks behalwe slaap aan diens en karwei die werkers nie...

Na "werk" sit hulle in die kantoor tot etenstyd en fb eet fb verder en gan slaap...Naweke staan hulle op gan fb eet fb en slaap...en dis hulle lewe in n nutshell

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83770 by Goggatjies
Gelukkig bly my skoonma in vanderbijl en sien haar op verjaarsdae en begrafnisse

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83756 by Ansa_S
Ai dit hou net nooit op nie!

Dit sluimer so vir 'n paar maande en dan BAAAAAAAAAAAAAAAAAA bars die bom weereens!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83751 by sexy~hexy
Sjoe Driekie, werk hulle dan nie (swaer en skoonsus) ?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83748 by Driekie
By ons is dit deesdae n geval van my man is so siek en sat vir sy pa se gedrink en my skoonma het ons net nie raad voor nie en my skoonsussie hulle is deesdae kluisenaars (bly NOG STEEDS in my skoonouers se huis, weet nie hoekom hulle nie in hulle eie woonstel kan gan bly nie maar nou ja), hulle sit net heeldag en fb games speel of sit en kyk tv in n 4m by 5m kamer..en hulle baba in die pram..speel nie met haar of niks nie

So ons bly by ons huis en hou ons besig met wat okal ons besluit om te doen saam Markus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83745 by Ansa_S
Hexy weet jy dit was nou al die hoeveelste keer dat my skoonma en pa met hom praat oor my, voor die troue het hul dit kort kort gedoen, dan het ek en hy so baklei dat ek partykeer gedink het ek trou sommer nie!!!!!

En dit is stront! Maar hulle het nie die guts om na my toe te kom oor iets nie!

Ek het net gister toe ek die wyn uit die yskas ruk en vir my man se ek gooi dit sommer in die asblik, is nie meer lus vir ons spesiale bad episode nie, besef dat hier laat ek toe dat hulle nou ons aand verwoes omdat hulle suur is oor 'n storie wat verkeerd oor gesnip is!!!! En toe net daar gaan tap ek die badwater in , gryp die wyn en boks sjokolade bad toe, en toe bederf ek my man sommer ekstra spesiaal!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83731 by Goggatjies
hallo driexter, ek is bly dit gaan goed met jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account