× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83730 by sexy~hexy
En hallo aan jou ook Driekie :D

Ek eet nou maar slap chips en wag vir lemoensap...

Ansa, ek haal my hoed af vir jou dat jy die guts het om jou skoonmense aan te vat - beskaaf of te nie LOL By ons is dit maar 'n teer sakie, iets wat vermy word, so dan baklei ek en DH dit maar uit en dan gaan dit weer aan vir 'n paar maande. Maar die laaste ruk is dit heel rustig.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83724 by Ansa_S
Ja nee kyk Driekie, my arme man moet elke keer hoor hoe ongelukkig is hulle met my, maar hulle se dit nie self vir my nie!

Dink hulle nou hy gaan met my raas of pakslae gee soos 'n kind :silly:

Dis hoekom ek besluit het dat dit help ook nie ek se elke keer vir my man ek is ongelukkig omdat hul dit nie met my bespreek nie, so toe sms ek hulle 2 en se hoe ek voel! Baie beskaafd en opgevoed! Maar nou ja nou kry skoonma haarself weer so jammer en voel gekwes!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83719 by Driekie
GALLLOOOOO ALMAL!!!!!

Hier gan dit heel goed in preggy-land!

Laliek - FXFXFXFXFXFXFXXFXFX - ek se niks nie... :laugh:

Hehe Hexy - ek kry ok sulke snaakse drome!!!!

Way to go Ansa! - ek voel ok so by my gat een van die dae gaan daar weer n bom bars by ons..aijaijai...gelukkig laat jy en Cobus nie toe dat familie-stront julle verhouding inkom nie want dan is dit wanner dinge sleg begin gan!!!Jy sal sien een van die dae kom kruip hulle weer gat...gebeur altyd so..by ons ok!!!

HAAAAALLLLLLLLLLLLLLOOOOOOOOOOO almal verder - so bly om te sien dit gan goed met al die fairies pregnant of de not... :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83713 by Ansa_S
Ja Hexy ek het 'n 3G stokkie, vir my klas!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83708 by sexy~hexy
Ansa, ek wou nog vra, het jy 'n rekenaar in jou klas met internet??

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83705 by sexy~hexy
'n Leka braaibroodjie sal nou goed afgaan saam 'n koppie koffie :P

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83663 by Goggatjies
Laliek - ek hou baie styf duime vas vir jou, ons is om en by op die selfde dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account