× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81089 by Laliek
More julle!

En dankie :laugh:

Ek kom loer net gou gou in en dan moet ek weer wegspring met werk, moet probeer inhaal wat ek gister gemis het want ek was sommer by huis gister en het GLAD nie werk gedoen nie...voel skuldig :blush:

Cornellieeeee - ai girl, moenie moed verloor nie. Dis dalk 'n goeie teken dat jy nie pyn het nie. Daai baba van jou gaan hou en klou ek hou bid kliphard vir jou! Asb moenie negatief raak nie - hou net moed :kiss:

Marie - ek toets 4 Augustus, dag na my 30ste bday so ons hoop vir 'n baie nice 30th geskenkie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81088 by marie r
Cornel. is daar rerig geen dokters waarna toe jy kan gaan nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81077 by Cornel
Hi Ansa!

Nee jong ek het nog nie weer met my gynie gepraat nie,want al wat hy gaan se is dat ek moet inkom vir 'n sonar en nou is dit bietjie onmoontlik! Vliegkaartjies is klaar bespreek ens.......

Jammer ek maak almal hartseer,maar ek wil dit maar net onder julle aandag bring dat dit wel kan gebeur!

EK was nog nooit so seker en positief oor 'n swangerskap soos die nie en nou sit ek weer in sak en as........sal maar vanmiddag sien wat se die piepie stokkie.........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81075 by sexy~hexy
Ansa, dalk jou ticker aanpas? :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81076 by Goggatjies
Cornellie, my hart gaan uit na jou toe. Ek bid vir jou en ek hoop dat jou baba nog sit. Wees sterk en vat dit rustig.

More aan al die ander dames
Laliek, ek is bly dit het so goed gegaan gister
Feetjie, jy kan enige tyd kom chat, ons is regtig 'n great groep

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81071 by Ansa_S
Cornellie het jy alweer met jou dokter gepraat?

Sjoe julle maar ek verlang vreeslik na my man! Ek is sommer huilerig van verlange en omdat my hartjie sooo seer is vir jou Cornel!

Daardie gevoel wat jy op die oomblik ervaar is 'n gevoel wat jy nie aan ander kan beskryf nie!

Hou moed jong, ek skiet kort-kort vir julle 'n gebedjie op na bo!

Marie dankie jong, ek moet se ek is super opgewonde oor hierdie maand! Was nog nie so opgewonde van na my 2de miskraam nie. Het so snaakse gevoel in my hartjie wat ek nie kan beskryf nie, dink mens noem dit vrede in die gemoed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81049 by Cornel
Baie dankie julle!

Julle is regtig vreeslike dierbare vriendinne!

Mens kry mis sulke opregte,eerbare,betroubare mense soos julle!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account