× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81036 by sexy~hexy
Ai Cornel...ek weet nie wat om vir jou te se nie (((hugs))) Net dat ek en al die ander jou in ons gebede dra, en daar is nog 'n moontlikheid dat jy swanger is - kyk na Mommy se storie.

Ek wil nie negatief wees nie, maar dit is wat sleg is van so ver sit in die buiteland :( As so iets gebeur kan jy nie vinnig dokter toe gaan of hospitaal toe nie :( :(

Ons kan net hoop en bid dat daar nog hoop is vir jou...sterkte en ons almal is hier vir jou.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81035 by marie r
Ai Cornel. Weet nie wat om vir jou te sê nie. Net dat ek baie hard vir jou Bid. En gereeld stuur ek 'n skiet gebedjie op vir jou. Dink vreeslik aan jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81034 by Mommy2Monster
cornellie ek weet dis nou moeilik, maar wees positief en glo. en huil as jy wil huil, ek het ook moed opgegee, maar moenie, bly glo vir die beste. maar ek glo jou klein mensie is 'n klein fightertjie en hy/sy GAAN klou. God het jou in Sy hand en Hy sal julle veilig hou.

sterkte dolla ek dink aan jou! xox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81031 by Ansa_S
Ai Cornel my hart is so STUKKEND vir jou!

Ek verstaan die dof gevoel in die kop, die feit dat mens nie dadelik antwoorde het op wat gaan aan nie maak dit baie erg!

Wens met my hele hart als is reg by jou en dat jy nou sommer vinnig by 'n dokter kan uitkom!

Ek bid nogsteeds vir jou, dat God se wil sal geskied!

Baie liefde en baie sterkte en laat weet ons!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81029 by Cornel
More julle!

Dankie weereens vir almal van julle se gebede en bystand......

Ek het nog nie opgevang nie,maar ek wil eers vir julle skryf voor ek begin lees.....koppie voel bietjie dof vanoggend (is van 1h00 af wakker)

Dinge lyk nie goed nie,bloed vloei van vanoggend 1 uur af asof AF hier is......en dis nie goed nie........ :(

Ek het nerens seer nie,net so nou en dan 'n krampie maar nie so dat ek krul of iets nie........ :(

Ek glo ek is nou nie meer 'n pregnant fairy nie,ek gaan wel weer vanmiddag 'n toetsie doen,maar ek glo nie dat dit positief sal wees nie........ :(

AAN AL DIE PREGNANT FAIRYS KYK ASB MOOI NA JULLE SELF EN OOK NA DAAI OU BABATJIES VAN JULLE............. :(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81028 by marie r
Môre dames.

Feetjie jy kan rerig enige tyd maar hier inval. Ons is al soos een groot familie, net jammer ons is so wyd verspreid. Want ek dink ons klomp sal 'n hond uit 'n bos kan kuier as ons bymekaar kom.

Laliek, ek's bly alles het gister goed gegaan. Jy klink positief & dit is vir my goed. Nou vir die 2ww. Stertke, dink aan jou en hou ons op hoogte. Wanneer kan jy toets?

Ansa, dalk is dit 'n goeie teken dat Af "opmaak" vir die tyd wat sy weg was en jou nou laat les opsê. Hierdie is JOU MAAND GIRL!!!!!

Hexy, bly die naar is darem so bietjie minder. Hoop dit besluit nou om weg te gaan.

Cornel, hoe gaan dit gril? Dink vreeslik aan jou. Hoe's die bloeding & het jy enige pyne?

Aan al die ander julle is gegroet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81021 by sexy~hexy
Skuus, ek post weer die sonar pics. Die eerste een is waar hy baba gemeet het, en tweede een is waar hy nie seker is of dit een of twee is nie :D

File Attachment:


File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account