× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81150 by Cornel
Hi Strikkie

Baie dankie!

Sal maar sien wat se die piepie stokkie vanmiddag!!!!
Ek bid net so hard dat daar nog 2 strepies moet wees....bloeding word darem nou weer ligter.....

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81147 by Ansa_S
Hexy die ding is koekoes, ek het my ticker gestel met my siklus dae, was nog gister reg en vandag sien ek ek ovuleer eers oor 26 dae ha ha ha!!!!!!!!!!!1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81142 by Strik*kie
Hallo julle

Ai Cornellie, ek dink en bid so vir jou dat als ok sal wees. Ek bid vir jou dat daai baba bly sit, en ek glo dis klein fighter daai.

Hallo almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81127 by Cornel
Toemaar ek het die ander gekry!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81126 by Cornel
Hoekom het die forum nou so verander?

Ek het net 1 bladsy met verskillende groepe op......almal is nie eers daar nie?

Die rooi kleur van bloeding word ligter..........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81094 by Cornel
Marie,ek voel net nie om hier na 'n swart dokter toe te gaan nie......

Dis darem nog net 4 dae voor ek my gynie sien........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81091 by ChaNa
More aan almal

Ai cornel ek weet nie wat om vir jou te se nie dolla. Jy moet net bid en vertrou dat alles reg is.

Dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account