× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220609 by Blommie
Jooste - ek hengel ook en dit is baie lekker vir ontspanning.

Julle ek kry nie gewerk vandag nie, my kop is net nie hier nie

Lynkie - gelukkig toets julle voor DH SA's toe gaan

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220608 by Hopeful

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Haloo al die ander, jong maar dis lekker om te sien dat dit so gons hierso. Ek hengel self en geniet dit vreeslik :) nou niks fansie soos liga of so net sommer net vir die pret. Dis net sleg wand ek hou van see hengel en ons bly in die binne land so kry maar min kaans :)

Anders klink dit darem of dit goed gaan met almal. Blommie sterkte met die BD maraton en Hexy sterkte met die 150mg. Lynkie jy beter rustig wees terwyl jy so lekker hier met ons gesels.

Al die ander ek hoop dit gaoed.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220606 by sexy~hexy
Jooste...NEEEE. Ek stel glad nie belang nie, en DH sal vir die fun uitgaan en bietjie gaan lyn in die water gooi saam met Jayden...maar kamp is nie vir my nie LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220597 by joo~ste
Ja...dit is reg...haar naam is Nykie.

NYKIE!!!???? Waar is jy??? Ons wonder hoe dit gaan met jou en jou babas!

Lynkie: Dit is wonderlik dat al 3 bevrug het. Ek is saam met jou verlig. Hoe voel jy vandag? Kramperig? Wanneer mag jy toets (ek dink jy het gese...maar ek het biki vergeet.. :blush: )

Hexy: Doen jy ook die hengel-ding? Ek wonder nogals of ek nie van so iets sal hou nie. Ek sal net iemand moet he wat vir my die aas aan die hoek moet sit. Ek dink ek sal my doodgril vir wurms of snaakse goggas.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220595 by sexy~hexy

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220592 by Lynkie
Blommie, ja die hengel is veral bedrywig in die somer maande, gelukkig is dit meestal net 'n Saterdag. Ek gee nie om nie, want DH het die ontspanning nodig en somtyds gaan ek saam. :)

Jooste, die drede enetjie het ook bevrug, maar was nie A graad nie en het toe besluit (op Dr se aanbeveling) om net die twee A-graad terug te plaas. Het toe ook nie die swakker enetjie gevries nie. Was dit nie Nykie wat wakker geword het tydens ER nie?? Wonder ook hoe dit met haar en babas gaan.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220587 by joo~ste
More almal!

Van visvang of hengel....daarvan weet ek en my DH nie veel nie! Dit klink egter na iets wat 'n lekker manier van ontspanning kan raak? (Dis nou as dit seker nie vir die kompetisie deel daarvan is nie).

Hexy: Sterkte met die 150mg...en is seker jy gaan daardie eiers voel "pop"!! Ek begin 19 Maart met IVF. Of ...laat ek altans se...dit is wanneer ek glo ek min of meer gaan begin met AF en dan moet ek die FS gaan sien vir die besluite rondom kort of lang protokol ens. Dan sal ER seker so eerste week van April wees en toets seker so middel April se kant. So.....ek is seker dat ek Desember babas gaan he!!! EN....DIT IS OKAY!!!! :lol:

Lynkie: Ek is met jou. Nou weet jy ten minste dat die eier kwaliteit goed is. Hoe het die 3de eiertjie bevrug? Ook goeie kwaliteit? Het julle daardie enetjie gevries? Ek is verlig om te lees dat die ER nie so erg was nie. Ek is nogals skrikkerig vir dit, maar dit kan sekerlik nie erger wees as 'n LAP se pyne nie? Daar was iemand hier op die forum...ek kan nou nie lekker onthou nie.....sy het mos gese dat sy wakker geword het tydens die ER en dit was vir haar bitterlik seer. Onthou julle.....wat was haar naam nou weer. Sy het toe ook mos met eerste IVF haar BFP gekry en die laaste wat ek kan onthou het hulle moontlik gedink dit is 'n drieling. Wat het van haar geword?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account