× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 8 months ago #220661 by joo~ste
Middag almal!

Nogsteeds besig die kant-

Hexy: Ek dink dat jy die pilletjies nou gebruik vir beter kwaliteit. CD3 tot CD7 gee gewoonlik meer ...maar nie noodwendig beter kwaliteit nie. Ek hou baie styf duimvas. Dit is nou hoogtyd dat jy 'n BFP kry.

Lynkie: Ek dink dit is nog 'n bietjie vroeg vir simptome.... :silly: MAAR...jy kan dit maar solank begin fabriseer...want swanger...dit is jy BESLIS!!! Dink daaroor...daar is actually 2 bevrugte eierselletjies binne in jou. Die karnallies moet net implant....jy is alreeds meer as halfpad daar!

Feetjie: Hier is nie iemand naby wat akkupuntuur vir fertiliteit doen nie. Ek het 'n nommer gekry van iemand in Jhb, maar dit is te ver vir my om te ry daarvoor. So...ek gaan besoek maar 'n vrou wat hier in ons dorpie is wat akkupuntuur doen...oor die algemeen. Dit laat my hele lyf heerlik ontspan en ek hoop dit is beter as niks. Ek gaan tog probeer om darem te kyk of ek nie by daardie ander vrou kan uitkom vir 'n sessie of twee nie. Maar dit gaan moeilik wees.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #220649 by sexy~hexy
More almal :)

Darem al Donderdag....weer 'n vol week vir my, laas week die tyd wat ek mos by die hospitaal met Jayden en die Vrydag was ons in Jhb....so kom naweek kom!!

Feetjie...op die stadium soek ek eiertjies....want ek ovuleer mos nie!! Ek sal dit maar drink cd 5 - 9, ek het gevra en dis hoe meeste dames dit gedrink het...

Lynkie....wees maar net rustig....implantation moet eers plaasvind en dit kan 5 - 10 dae na OV gebeur....so dink positief en soos die dames al gese het, jy is nou swanger - until proven otherwise ;)

AF darem al beter....gewoonlik is cd 2 en 3 die ergste....

Wel...lekker daggie vir almal, gesels later weer :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #220645 by Lynkie
Môre almal,

Feetjie, ek het vandag weer begin werk, was net afgeboek tot gister. Sit meeste van die tyd so dis ok. :)

Hexy, hoop AF is al beter vandag.

Jooste, moenie te hard werk vandag nie. :)

Hopeful, hoe vorder die Frankryk reëlings?

Hi al die ander..Blommie, Snoekie, Nads, Ruby....wat's nuus aan julle kant?

Verder voel ek nie anders nie, het gedink as iets hier binne groei moet ek mos anders voel???? Seker nog te vroeg vir enige simptome. :unsure:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #220633 by Feetjie
Goeie middag julle

Sjoe Lynkie,,, dit klink dan regtig Okay,, ek is die heel heel heel heel "bangste" vir ET. Ek dink ek het 1 te veel iui gehad :unsure: :laugh:

Maar as ons by dai punt kom is hier darem great vriendinne, wat sal kan help.

Lynkie sjoe ek kan net dink wat als nou in jou gedagtes moet aangaan. Baie baie sterkte met die volgende paar daggies se gewag... gaan jy Vrydag begin opstaan of eerder nog naweek ook biki le?

Jooste,,jip was defnitief Nykie en ek wonder ook hoe gaan dit met die 3??? Sjoe jou datum ook al baie naby.... Doen jy al akkupunktuuuuuuuur????? Wat is jou ervaring?

Hexy,, Sjoe al 'n jaar, na jou pa. Baie sterkte Hexy!! bly maar altyd nog baie "seer"! Hexy ekt iewers gelees die dae wat jy pille drink maak net verskil in hoeveelheid van eiertjies of die kwaliteit van eiertjies,, dink die manier hoe jy nou drink maak eerder beter kwaliteit as hoeveelheid (let wel.. dis wat dr google se) :)

Lekker dagi verder julle, ek en vriendin begin vanaand met pilates...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #220613 by joo~ste
Hexy
Ag nee! Dit is nie lekker as AF so is nie. Ek is altyd bang ek "mors" erens en staan altyd so versigtig op en loer eers op die stoel waar ek gesit het. Ek dink dit is 'n dead giva-way vir enige iemand om te weet dat AF dan by my kom kuier het!! :ohmy:

Lynkie!
whoohooo.....so opgewonde vir jou!!!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago #220611 by sexy~hexy
LOL Hopeful....dit is soms 'n klein wereld ne! Ons was van na Kersfees tot Nuwe Jaar bietjie in die Wes-Kaap, so dalk sou ons mekaar gemis het?

AF weer baie :S Kan nie vinnig opstaan of nies of hoes nie, dan vloei dit - tmi sorry!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 8 months ago - 14 years 8 months ago #220610 by Lynkie
Hi Hopeful, ek's baie rustig.....le met die laptop op die bed! :)


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.



Jooste, ek voel heel goed, het soms bietjie krampe wat blykbaar heel normaal is en dan is my (.)(.) seer en gevoelig en voel twee sizes groter..... en dis van al die hormoon inspuitings en progesteroon setpille. As dit nog so voel teen volgende Woensdag sal ek begin opgewonde raak. My toets datum is 8 Maart :ohmy:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account