× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220586 by Blommie
Lynkie - Hy van C span, so hulle is by Bloemhof, is al so moeg vir al die visvang! hy vang elke naweek ligas of iets, ons het eers weer in Mei 'n naweek wat hy by die huis is

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220585 by Lynkie
Blommie, my DH ry die 10de en hulle hengel by Jackie Lennard (Vaaldam) vir Mpmalanga se B-span. Om 'n oefen dag te mis is nie so erg nie, daar is nou belangriker dinge vir julle!!! :) Waar hengel jou DH.

Hexy, ek glo die meds sal sy ding doen hierdie maand. By watter hengelklub is jou broers betrokke? My DH ken hulle dalk....want hy's ook voorsitter van hengelklub.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220582 by Blommie
Hallo almal

Lynkie - Waar vang hy? DH ry eers die 11de, hy gaan die een oefen dag nie vang nie! Ons moet ons huiswerk doen :blush:

Hexy - sterkte hoop jy voel gou weer beter. Dit is nie lekker om jou pa te verloor nie!

Cisca, Ruby, Zettie, Nads hoe gaan dit

CD11 vir my vandag. Ek is nie seker wanneer ek nou moet begin met die OPK"s nie. Verlede maand was my cycle 32 dae en het op CD18 geO op die meds. Is nou bang ek toets te vroeg of te laat

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220581 by sexy~hexy
More almal

Hoe gaan dit vanmore? Darem al Woensdag :)

Jooste, ja eerste keer op 150mg, en ek gaan probeer om vir cd21 bloods te gaan, om te sien of die meds werk.

Lynkie...sterkte met jou 2WW....fxfxfx regtig dat daai 2 embabies gaan klou soos superglue ;)

Jooste...wanneer is jou IVF???

Sien Lynkie en Blommie se DH's is so in die hengel in...my familie ook (my pa was, nou my broers), my broer tans voorsitter by die hengelklub...so van ligas en SA's weet ek ook baie LOL

Ok...so gynie het gese drink pille van cd 5 - 9....maar ek weet ander drink dit op ander dae??

Verder nie veel nuus aan my kant nie...gister was dit 'n jaar na my pa so skielik oorlede is aan 'n hartaanval in sy slaap....voel nog soos gister wat ek daardie oproep gekry het....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago - 14 years 7 months ago #220579 by Lynkie
Blommie, ek is seker julle gaan die eiertjie(s) vang, julle het darem nog 'n week tyd. Anders sal jy vir hom moet gaan kuier!!! :whistle: My DH gaan ook SA's hengel. Dan is ek ook vir 'n week alleen. :(

Jooste, sterkte met die werk, hoop jy kan alles op datum kry sodat as jy moet gaan vir IVF dat jy dit baaaaie rustig kan vat. ;)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220578 by Lynkie
Hi julle,

Feetjie, vrae is welkom, ek deel graag my ondervinding met julle. :) Jy's heeltemal reg ER vind plaas onder 'n ligte sedasie. Dit het gevoel asof ek skaars geslaap het, die prosedure was nie langer as 5 tot 10 minute nie. Ek het ligte pyn en bloeding gehad. Die pyn voel maar soos erge OV pyne. Die personeel daar is so ondersteunend en vriendelik, laat mens baie gemaklik voel. Hulle het ook vir my 'n warm 'bean bag' gebring vir die pyn. Dit was glad nie nodig vir pyn medikasie nie. Sodra jy gereed voel kan jy opstaan en huis toe gaan. Ek moet se ek het baie erger verwag. ;)

Die ET was 'breeze', voel soos 'n papsmeer, net ongemaklik maar geen pyn nie en ook geen bloeding nie. Ek moes onmiddelik na die prosedure op my linkersy draai en moes stil le vir omtrent 'n uur.

Medikasie wat ek tans gebruik is Ecotrim om die bloed dun te hou en Cyclogest (progesteroon) setpille 3 x op 'n dag.

IVF het vir my 'n bietjie gemoedsrus gegee dat daar nie iewer anders iets fout is soos bv eierkwaliteit..ens. Die belangrikste is nou net vir 'n suksesvolle inplanting, waarop ek hoop. :)

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220569 by Feetjie
Lynkie,,, kan net dink 3 daggies is moeilik - hoop jyt heerlike storie boek! Sal jy omgee as ek jou iets vra oor die prosedure. is ek reg as ek sê ER is onder "sedasie" maar ET nie,,, maar hoe was dit vir jou? ps - net as jy daaroor wil praat. :heart:
Ek stem saam met Jooste,, jy gee ons almal sommer weer nuwe hoop met ivf

Hallo Jooste!!

Dankie Snoekie,, eks baie bly vir jou oor + toets, dis fantasties!!!

Hi Blommie, sjoe ampertjies O!!!

Hi Hexy,, ja ek wonder ook waar is Klip!!

Lekker aandjie julle almal,, en more is ons in middel van die week -- jipppeeeee!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account