× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80221 by Strik*kie
Hi julle

Deja ek gee ook nie om oor skuif nie.

Ansa, jippie vir AF, OMW nie gedink ek sal dit ooit op my keyboard tik nie ;) :lol:

Ankia, as daai seer ietsie positief beteken is dit great.

Anje, ja het nogal klompie gekry wat ons van hou, baie oulike ouens gekry, hoop nou net hulle hou, want baie kan die stres en druk van werk nie hanteer.

Hey Driekels, hoesit jong?????
Hi Cornel :woohoo: SA julle is oppad!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80219 by ChaNa
Morgs,tienks en Nelria julle babes is pragtig. Dit mos seker baie lekker gewees het om almal so saam te he. Wag tot hulle groter is dan tripple cross daai 3 julle lekker lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80209 by ChaNa
More aan almal

Ek gani personals doen nie ek is baie baie duiselig op die oomblik.

Ekt toe gaan bloed trek vanoggend so moet 11UUR DIE suster bel. TIk tok tik tok.

Suster se dit kan dalk te vroeg wees met my liggaam want my siklus was baie vreemd met die IUI proses en dat my liggaam heeltemal anders gewerk het as ander vrouens sin so ek kan dalk 'n laat inplanter wees. Maar hoop ons sien wel ietsie vandag al is dit 'n telling wat laag is so lank ek net ietsie kan sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80204 by Cornel
Halo Driekie!

Ai tog,ek wens jou alle sterkte toe!
Waar voel jy dit die ergste?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80196 by Goggatjies
Goeie More Driekster

Dankie Cornel dit is pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80188 by Ansa_S
Hallo Drieks

Ja kyk gelukkig aan die een kant is manlief nie hierdie week hier nie so hy gaan my vreeslik verlang en ek hom ook.
SO dit gaan nie moeite vir ons wees om te dans tot ons flou is nie.

GInekoloog het gese ons moet van dag 12 tot 17 elke dag, maar ek sal maar tot dag 20 elke dag dit doen!

Cornel dankie dit is baie mooi!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80175 by Driekie
More more!!!!

As die thread geskuif word is dit reg met my ok!

Ansa - jippeeeeee nou is dit net n kwessie van tyd en dans tot jy flou is!!!
Ankia - sjoe ek het ok my laaste ttc maand so seer gehad!Sterkte vir jou!!!
Lyk my ek het die rekkende ligamente en dinge vandag gekry - ouch!!!
Cornel - dis nou regtig amper amper tyd!

Hexy en Marie moet kom post asap!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account