× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80238 by ChaNa
Hierdie gaan die lankste uur van my lewe wees lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80233 by Goggatjies
Charliane - strekte
Kan nie wag to 11 uur nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80232 by Cornel
Driekie! vra my ek weet!!!!!!!!!! DIS VERSKRIKLIK SEER!!!!!!!!!!!!!!!!

Het dit ook in my rug,regter sy tot so in my lies gekry!!!!!!!

Drink maar PANADOS dolla!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80230 by ChaNa
drieks ek het op presies dieselfde plek seer as jy, nog nie so erg nie maar ek kan dit voel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80227 by Driekie
Haaaaaaaai Strikkels!!!!Huiswerk op datum???

Dit gaan heel goed - voel net soos n lyk - die moegheid is nogals erg!!!!

Charlaine - hou duime vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80225 by Cornel
Hi Strikkie!

Amper jong! Ek begin al so bietjies bietjies pak!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80222 by Driekie
In my sye en rug!!!Gelukkig kan ek met dit leef want ek het dit al gehad..so ek kry die 1st time mommies jammer!!!

Dankie Cornel - dis so mooi!!!

Goeie plan Ansa - nou die maand wat ek swanger geraak het het ons as volg
7,9,12,13,14,15,16,17,19 - so dit help regtig!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account