× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80169 by Cornel
Skepper-God,

Dankie vir die heerlike vreugde om vróú te wees.
Om een van die mooiste strykinstrumente in
U skeppingsorkes te wees.

Dankie vir al die klanke wat ek kan voortbring,
vir elke hoë noot in my lewe,
maar ook vir die minder lekker oktawe.

Dankie veral vir my tipiese vroulike dun gesnaardheid
en fyn aanvoeling vir mense.

Hoe bevoorreg is ek, Here, om, as kroon van U skepping,
moeder, dogter, vrou en vriendin te wees.

Hoe uitdagend om sieketrooster, berader,
regter, onderwyser, predikant, binnehuisversierder,
kok en aankoper ..... Op één dag te wees.

Hoe heerlik vertroostend dat U my vrouwees ken
en verstaan en dat U altyd daar is om my by te staan.

Ek wil mooi, minsaam en moedig wees.
Ek wil iets van U grootheid hier op aarde leef.

Mag my lewe 'n simfonie van liefde voortbring
wat elke dag op 'n hoë noot sal eindig.

'n Noot wat U lof besing!

Amen
~Onbekend

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80167 by Ansa_S
Shame Ankia, gelukkig kan jy voel jy ovuleer. En hierdie koue maak enige pyn sommer erger!

Ek moet se ek is nogals skrikkerig vir die maand se 100mg Fertomid, want van die 50mg clomid het ek lekker seer gehad.

Maar ek sal nie kla nie, sal dit drink en die pyn verduur!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80165 by Cornel
Hi Mina!

Sorry man! Ek was so van saterdag af nie lekker nie......ligamente oor die maag,sye ens begin nou reg so ek het lekker seer gehag!

Als gaan sover baie goed.......

Nee my afspraak is op 'n maandag (26ste Julie)!

Ons vlieg Saterdag(24 Julie) SA toe!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80163 by Ansa_S
Julle gee bietjie vir my Dr Strikdas se nr van sy spreekkamer.

Ek wil solank 'n afspraak maak vir November, dat as ek teen daardie tyd nie swanger is nie en my siklus nog so deurmekaar is ek hom kan gaan sien.

Maar ek gaan nou Fertomid drink en vir ginekoloog vr as ek nie nou swanger raak nie ek dit nou kan aanmekaar drink vir 3 maande.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80161 by Goggatjies
Ek voel regtig nie lekker vandag nie, naar en erg ovulation pyne
Voel skoon duislig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80156 by mina
Cornel - Ons mis jou by die JAN/Feb groep! Het gewonder wat het van jou geword. Bly om te sien als gaan goed en dat die dr afspraak al hoe nader kom! Is jou afspraak saterdag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80147 by Cornel
Goeie more almal!

Sjoe nou skop die opgewondenheid in!!!!!!! Nog net 3 slapies!!!!!! WHOOOOOOOOOO HOOOOOOOOOO :woohoo:

Anje ek voel regtig van gister af baie beter dankie!!!!!!!!!!!
My lyf moet nou rek vir die ou baba(s),was met eerste 2 glad nie so ver nie,so my lyf het nog glad nie kans gehad om swanger "tevoel" nie....so nou rek en strek alles om plekkie te maak! :silly:

Deja! Dis reg met my ook!

Ansa bly die tannie het vir jou kom kuier!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account