× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79386 by sexy~hexy
Meen jy weggooidoeke Cornel? :D

Ek het aan die begin sommer no-name brand doeke gekoop...ek weet mense se mens gebruik baie nr2 doeke, so moenie te veel opstock op newborn nie. Vra vir Morgan, sy is ons doeke opstock expert :D

Hi Strikkie...jong, julle sal ook se al waaroor ek kla is die MS :S So die dag as ek nie kla nie, dan moet julle weet dis verby en dit gaan goed, anders neem maar aan elke dag is 'n NAAR dag vir my :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79383 by Cornel
Girls!

As alles nou Maandag reg is met baba,wil ek graag begin papierdoeke koop.....

Hoeveel NEWBORN ens koop mens? :huh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79380 by Cornel
Hi Strikkie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79379 by Strik*kie
Hi Jullle

M2M is net bly julle is no ok, hou duim vas dat baba nog sal sit om te groei. HUGZZZ

Cornel sterkte met die pyne jong.

Hexy hoe voel die ms?

Hey Ankia, kan jy die opk oor en oor gebruik?

Ansa, shame man ek gaan ook dalk vlge week hubbyloos wees. :( Geluk met gister, en sorry oor die blomme.

Anje, laat weet oor die bloed ne, en bly oor kiddies wat julle nog kan sien.

Hallo al die ander!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79377 by Cornel
Dankie Ankia!
Voel nou bietjie beter.....weti wanneer tref dit my weer nie!

Daai digital toetsertjie kan jy hom oor en oor en oor gebruik?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79368 by Goggatjies
Cornel, ek het nooit sulke sterk strek pyne gehad nie. So al wat ek kan se is sterkte, en ek hoop dit voel gou beter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #79365 by Goggatjies
Offcourse chat ek nog, is maar bietjie besig by die werk, so ek vang gewoonlik op, maar ek is nog hier

Ek het die digital een gekry by dischem, maar dit was R229.00. Waar die gewone opks maar net R60 - R90 kos.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account