× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79559 by sexy~hexy
Ai Ansa, nou vir wat sal jou skoonma dan nou so wees?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79556 by Goggatjies
Ai Ansa - hulle moet nou die blomme bring
Bel sommer en kla - HEHE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79549 by Ansa_S
Hallo Driekie en Strikkie en Charlaine en Marie

Jong Marie laas met die Provera het ek 7 dae na die laaste pil eers AF gehad.

Hoop maar die keer is gouer met die Primolut want dokter het dit sommer vir my 3 keer per dag voorgeskryf. Vandag is eers dag 3.

Al werk eintlik nou mooi uit as ek AF die week kry is manlief nie hiernie en as hy volgende week terug is kan ons weer begin met die aksie!

Die ou feeks moet nou net op haar besem klim en my besoek!

Ai kan julle glo my skoonma het nou nog nie eers my blomme kom aflewer nie, my man se gesig gisteraand van teleurstelling het my amper laat huil!

Partykeer dink ek hul doen dit aspris! Want dis nie die eerste keer wat dit al gebeur het nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79532 by Goggatjies
Dis maar baie stil hier Charlaine

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79527 by Cornel
Hi Driekie en Marie!

Driekie ek sit half en half met 'n probleem die 2 denims wat ek hier het wil nou glad nie meer toe nie,so ek het net my 2 3/4 broeke wat rekke bo aan het om aan te trek......weti waarmee gaan ek die naweek vlieg nie.....en dis tog so koud in JHB!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79523 by ChaNa
In 'n uur se tyd was daar maar 4 posts wat gaan aan hier?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79513 by Goggatjies
Die houertjie wat jy die stokkie indruk is digital, so jy kry nog 7 stokkies saam en dan moet jy dit in die masjientjie druk en daar op weeps en dan as hy klaar gese het + of - dan trek jy die stokkie uit en gooi dit weg, en dan die volgende dag sit jy net weer 'n nuwe stokkie in die masjientjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account