× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79502 by marie r
Hallo dames.

Jammer ek kan nou eers inloer, maar ek's so besig met Eduan se partytjie reelings vir volgende Saterdag. As hy, soos vandag by die skool is, probeer ek maar soveel as moontlik doen & beplan voordat hy terug kom.

Mommy, bly dinge gaan darem beter en dat jy nie meer in die hospitaal is nie. Jy moet nou maar begin rustig raak en ek glo en vetrou ook dat jy nog vir Liam gaan dra tot op 40weke.

Anje het dit nou al begin insink dat jy preggies is?

Ai Ansa, wonder wanneer gaan AF haar verskyning maak. Sterkte vir die home alone week.

Cornel, sterkte jong. Ek weet nie hoe voel dit nie, want ek het nog nie so iets gehad nie. Byt maar vas. En een van die dae is jy in SA.

Verder kan ek nie veel onthou nie. Lekker dag vir almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79494 by Driekie
More more more!!!!!!!
How goes????

Skuus ek was gister mia oor my werkers een groot disaster amper veroorsaak het!!Gee hulle n pinkie en hulle gryp die hele damn arm!!!!!!!!

Anywho - wat ek gister bedoel het met die hormone het my getref big time..ons het n movie "The road" gekyk en shoooooeeeeeee tjank ek vir n half-uur na die movie klaar is nog steeds oor dit!!!!DO NOT watch while pregnant!!!!!!!

Anywho - Cornel jyt mos so gepraat oor jou broeke wat nie meer wil vasknoop nie - ek sit met dieselfde probleem!Ek trek nou maar my "fat" clothes aan sodat ek ten minste my broek kan vasmaak!!

Mommy ek so so so bly jy en Liam is darem nou weer a-ok!!!Jy gaan deffies 40weke sien - fxfxfxfx!!!!!

Hoe ganit hier verder???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79487 by Cornel
Sjoe maar julle is stil??????????????

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79422 by Cornel
Hi Charlaine!

Ai tog,het jy al ietsie geeet vanoggend?
Drink 'n lekker sterk beker koffie of sommer net suikerwater!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79412 by ChaNa
Hi Dames hoop dit gaan goed.
Ek gani personals doen nie. Ek is ontsettend duislig op die oomblik weet nie wat dit is nie. Hoop dit waai vinnig oor.

Julle is maar stil die laaste tyd.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79393 by Strik*kie
LOL nee wat Hexy, dit kom mos saam die baby-package. Shame kry jou jammer, ek haat dit om heeldag of vir lank naar te wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79391 by Cornel
Ja weggooidoeke!!!!

Sal maar by haar hoor as sy weer opkom!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account