× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79350 by Mommy2Monster
anje - sjoe. ek weet waardeur jy gegaan het met daai kiddies. Ons was daardeur voor ons vir Jadon gehad het. Ons is betrokke by Durbanville kinderhuis en die rede waarom nou op 'n 'ander manier' betrokke is (gee geldjies en koop toiletries maandeliks en geskenkies met kersfees) is omdat ek emosioneel BAIE geheg geraak het en dat dit so hartseer was om vir daai kleintjies daar te moes los - en vir DH was dit baie erg om my so te sien.

ansa hellp is Hemolytic anemia, Elevated Liver enzymes and Low Platelet count. ok kyk hier vir nog meer info
en.wikipedia.org/wiki/HELLP_syndrome

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79347 by Ansa_S
Ja sy voel seker sleg.

Sou nogals lekker gewees het om die blomme in my huis te he as hy nou weg gaan.


Ons het mekaar gisteraand so vasgeklou deur die nag toe ons slaap omdat hy vanaand tot sondag nie by die huis slaap nie. Ek gaan maar sukkel om sonder hom aan die slaap te raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79335 by Cornel
Hexy ek sal jou genadig wees en jou MS vat,maar jy hoef regtig nie hierdie seer van my te vat nie,want SJOE DIS VERSKRIKLIK SEERRRRRRR!!!!!!!!!!!!!!

Soos ek nou nou gese het,ek voel nou okay........het darem nog nie panado gedrink ni (gynie het gese 2(oggend) 2 (middag) en 2(aande)...maar ek het nie nou so seer dat ek hoef iets te drink nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79333 by sexy~hexy
Sterkte Anje, weet hoe jy voel. Maar kom post asb sodra jy resultate van bloods gekry het!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79330 by Lia
Dankie Hexy, nog nie regtig so daaraan gedink nie, maar ek glo daar steek waarheid in.

Girls, ek gaan nie vandag baie chat nie, my baas is vrek baie geïrriteerd met alles en almal en vandat sy vrou se seun by hulle bly word ons internet ook baie vinniger gebruik, die huis en die kantoor gebruik dieselfde internet lyn, so ek moet nou bietjie afslack op my internet gebruik.

Lekker dag, chat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79329 by Cornel
Halo Ansa!

Om die waarheid te se ek sien regtig baie daarna uit om SA toe te gaan......maar ek het nog niks gepak nie.....met hierdie ligamente wat so rek en strek kry ek nie eintlik iets gedoen nie!!!!!

Baie geluk met julle huweliksherdenking van gister!!!1
Shame jou arme ma,dink sy het net so sleg gevoel!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79327 by Lia
Ag shame Ansa, kan nogal dink hy is bietjie teleurgesteld. Baie geluk, nog net 2 maande dan is dit 'n jaar. Ons hoop julle kry julle BFP voor dan !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account