× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #79362 by Cornel
Hi Ankia!

Jong ek glo nie strek oefeninge gaan help nie,dis sulke eina krampe wat kom en gaan.....partykeer voel ek dit oor my lae rug,dan weer van bo my heup tot onder in my lies en dan weer so oor my maag,maar die ergste is as alles saam pyn!!!!!!!!!!!

Kan nie veel daaraan doen nie,dis maar net 'n teken dat baba nou groei!Gynie se ons hoef glad nie bekommerd te wees nie,solank daar net nie bloeding betrokke is nie............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79361 by Ansa_S
Hallo Ankia

Ja AF moet nou kom, dis die ideale tyd want my man is nie by die huis nie.

Waar het jy daardie digitale opk's gekoop?

So jy chat nog met ons, Ankia!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79358 by Goggatjies
Ansa ek is nog hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79356 by Ansa_S
Waar is al die nie swanger vriendinne???

Ek voel aleen hier tussen die swanger dames! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79354 by Cornel
Doodreg Anje!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79353 by Goggatjies
Goeie More

Mommy, ek is bly is uit die hospitaal en dat Liam nog bietjie langer gaan wag voor hy sy mamma ontmoet.

Hexy ek is jammer jy voel nie lekker nie, het jy toe op die website gaan kyk van baby nature, daai goed werk wonders

Cornel, miskien moet jy maar bietjie strek oefeninge doen, miskien voel jy bietjie beter

Ansa - baie geluk vir gister, jammer dat jy nie jou blomme gekry het nie
En daai af moet nou haar gesig wys (Ek het nooit gedog ek sal dit se nie)

Anje - weereens baie geluk, en ek is seker julle sal een van die dae die kiddies kan uitneem vir 'n naweek.

Ek het nog nie ge-ovuleer nie, geen temp rise nie, en die opk's is nog negatief, ek het hierdie maand Clearblu se elektriese opk's gekoop, maar dit was nog nie + nie.

Is maar bietjie besig by die werk, maar loer gereeld in om te sien wie se wat

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79352 by Lia
Dames, skies is so bietjie haastig, maar wil net weer vra, asb asb asb moet niks op Facebook noem oor ons swangerskap nie.

O, en ook asb niks oor die twee pleegkindertjies nie, dis maar 'n sensitiewe saak vir my familie op die oomblik.

Hexy sal laat weet.

Dankie julle tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account