× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78578 by Morgan
Ek sit nog en wag vir Carli se bos om te begin uitval, dink ek gan begin huil de dag wat dit doen, dis vir my so mooi

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78577 by G Baby
Loer later weer in,moet nou eers bietjie werk. AL wil ek glad nie,baie lekkerder om met julle te chat

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78575 by marie r
Anje, jy't my skoon in trane nou. Baie geluk vriendin. Ek's so bly vir julle part. Hoop jy't 'n gesonde 8 maande wat vir jou nog voorlê. Dit sal wel een of ander tyd begin insink. Hou ons op hoogte wat die dokter sê.

Sjoe julle maar die BFP rol nou in. Paisley het alles begin. So wie's volgende? Charlaine?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78573 by G Baby
Daai een van Tienka ook te pragtig.
DIe bietjie hare wat De Nys gehad het val ook nou uit. SO hy gaan vir rukkie bles wees voor die blonde hare seker gaan verskyn.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78571 by Morgan
hy lyk rerig nes sy mamma! daai eerste foto is te cute!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78570 by klippie
More dames!

Het net gou kom inloer vir nuus oor Anje - Anje!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Baie geluk! My hart is so bly vir jou! Sjoe, jy het omtrent getoets!

Girlies, ek voel al soos 'n mooiweersvriend, want ek loer net in en sê hallo, sonder om alles om te vang en personals te doen - ek dink heeltyd aan almal van julle, maar dinge gaan baie rof op die oomblik hierso, EN my internet cap gaan alweer sy gat sien voor die end van die maand! So ek loer net in, sal elke dag net bietjie kan chat!

Sal Woensdag weer inloer vir Charlain se nuus!
Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78568 by G Baby
Ag jitte morgan,te cute vir woorde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account