Hi Hexy, jammer oor jou bediende. Hoop jy kry sommer gou ‘n beter een.
Wow Marie, al 10 weke, tyd vlieg ne !!
Cornel, ek kan dink jy is baie opgewonde om terug te wees in normale beskawing. Die tyd raak nou super min vir julle daar ne.
VB, weird met die skouer en opgeswelde gesig ding, miskien het ‘n spinnekop op iets jou gebyt, of dalk het jy allergiese reaksie teen iets gehad, ten minste het dit oor ‘n naweek gebeur en dankie tog jy is nou oik.
Hi Charlaine, dit klink baie positief, kan nie wag dat jy toets nie !! FXFXFXFXFXFX
Ag cute Tienks se seuntjie is pragtig !! Morgs, julle moet die kuier baie geniet en stuur groete asb.
Ag shame G, dis so nice van jou om jou niggie te help. Dis nogal rof met twee dink ek.
Klipster, jy het nou nie gese wat die drs gese het nie, ons wag vir jou nuus jong.
Dankie almal, my man is baie opgewonde, maar hy is al van Vrydag oggend se super dun lyntjie af in een happy bui.
VRAAG: Kan mens so vroeg sooibrand he, want ek het al heelweek sooibrand en dis iets wat ek nooit gehad het nie.