× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #78492 by VB2010
more julle

bly om te sien julle het 'n lekker naweek gehad

Laliek ons hou alle duime vir jou follies!! Wees rustig dame en kom update ons sodra jy kan!

Het gou kom loer of daar nuus is van Anje... hoop regtig dis 'n vet BFP!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78486 by Cornel
Mamma,dis maar nog baie klein....ons sal nie eers daai skoppies kan voel nie! ;)

Ek kan net dink dat daai tee nie lekker is nie....ek hou inteendeel baie van gemmerkoekies.... :)

Gelukkig het die naar my KLEIN BIETJIE gelos....kry nog my oomblike,dan voel dit ek moet hardloop vir die toilet,maar voor ek daar kom is dit weer verby! :blush:

Moet se my maag voel darem beter.....het vrydag aand en saterdag oggend OATS geeet......toe is alles sommer reg :blush:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78476 by sexy~hexy
Ek sien ons babas is vandag 15mm en kan al begin skop Cornel :)

O ja, ek het toe Vrydag van daardie tee gekoop waarvan Ella gepraat het :X :X :X Het seker so 3slukkies gevat en toe opgehou, die boksie maar vir my ma gegee. Ek sal hou by gemmer gegeurde koeldranke, maar die tee is beslis uit en ek glo dan daai stokkielekkers sal ook YUK wees :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78474 by Cornel
Sjoe Hexy dit was aaklig jong.....

My ma het juis gisteraand oor die telefoon vir my gese as ons nou eers ons 100% by dr gekry het (wat ek glo sal gebeur ) dan moet ek en sy maar bietjie in die aande begin stap.......vir die lyfseer en vir die vetjies!

Ek is sommer jaloers op jou.......nie regtig nie!!!! ~ oor jy so lekker vroeg jou gynie kan sien!!!!

Ek sien myne eers 12 uur die middag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78470 by sexy~hexy
More Cornel en Marie

Bly dit gaan so goed met julle en met die babas :) Cornel, daai lyfseer is iets van 'n ander aard, mens doen amper niks dan voel dit of 'n trein jou getrap het! Darem nog nie vir my gevang nie, maar het dit met Jayden gehad later in my swangerskap.

Marie, my afspraak is Woensdagoggend 08h15 :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78466 by Cornel
Goeie more Marie!

Bly om te hoor dat dit nog goed gaan!

Ek gaan vandag oor 'n week vir my eerste scan!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #78464 by marie r
Môre girls.

Hoop dit gaan nog goed met almal. Anje het jy toe getoets? Kan nie wag om te hoor nie.

AFM: Met my en baba gaan dit goed. Is al vandag 10 weke, kan dit nie glo nie. Die tyd gaan so vinnig verby.

Hexy hoe laat gaan jy Woensdag vir jou scan? Dit is nog 2 weke voor my volgende scan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account