× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77641 by ChaNa
Die wat ek altyd koop kos R23 vir een HPT..Maar ek sal hierdie keer die maybe baby een koop wat R32 een is. Dink hys meer akkuraat.

Ok Simptome:
Puisies wat nooit gebeur nie.
Lae rug steek pyne.
Steek pyne by eierstokke
Was bietjie naar vanoggend.
Wit paste tipe afskeiding (Sorry Tmi)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77640 by sexy~hexy
Ja ek sien ook almal is nou skielik net weg! Cornel, by Baba en Kleuter se subskripsie, het jy die 8mde betaal en 4mde gratis opsie gevat? Ek het vanoggend gaan aansluit :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77633 by Cornel
Charlaine,dis net jammer die HPT's kom nie so klomp in 'n boks voor soos die OPK's nie......

Ek koop altyd so 8 HPT's as ons CONGO toe kom.....en hulle is ook nie goedkoop nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77627 by Cornel
Lyk my die koue het ALMAL se vingertjies beet gekry!!!!!!!!!!! :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77626 by ChaNa
Ek raak ook nou angstig om te toets..ek voel omtrent soos 'n poas addict sal graag nou wil toets maar ai ek het my enigste HPT by die huis gelos vanoggend. Ek moet seker maar so 3 HPT's gaan koop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77604 by Morgan
Yip ella dis Carli daai, kan nie wag vir die ander newborn fotos nie!

Ja nee Anje daai rekening gan bad wees en die drs het gister begin bel met hulle rekeninge wat die medies nie betaal het nie... so ons gan platsak wees volgende maand!

Charliane drink bietjie beroccas ook dit het vir my gehelp!

Anje ek kan nie wag vir maandag nie!! Dan kan ons weet watter soort party om te reel LOL... hoop maar dis een met tee en koekies

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77597 by ella~bella
Ankia, ek het gehoor dis so koud in Dullstroom... ek gaan voorbereid! Gelukkig is ek nie van plan om buite rond te beweeg nie, sal heel naweek voor die kaggel vuur sit.

Sjoe Morgan, dit tyd vlieg darem! Sjoe sy is darem baie cute. Sy is op Joli Jacqueline Photography se icon hier op die regterkant as ek tik...

Charlaine, hoop jy voel sommer gou beter, en kyk mooi na jouself.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account