× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77594 by ChaNa
ek kry nou en dan sulke steekpyne krampies by my eierstokke, hoop dis babatjie wat so werk lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77588 by Lia
Hehe, die kleintjies is te oulik, hulle leer van vroeg af hoe om te manipuleer...lol.

Dankie tog woef is amper by huis. Sterkte met daardie rekening. Hoe is woef met Carli?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77584 by Lia
Ai sterkte Cornel, ten minste is jy amper in SA, naby aan winkels ens. Dan kan jou dieet aanpas soos nodig.

Ella, ooooh lekker Dullstroom, dis baie koud daar, maar die meeste plekkies waar ons al was het 'n kaggel in. Regte baba maak weer. Geniet dit !!!

Hi Charlaine, het jy nou al van die Sinex neussproei probeer, dit help regtig om die slym.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77581 by Morgan
Hi julle!!

Carli is vandag 4weke, kan dit nie glo nie die tyd vlieg. Maar sy raak nou slim sy het so erg aansit "whea" geluk wat sy maak as sy wil he ons moet haar optel

Ons gan nou dinsdag vir Tinks kuier.. sy moet vandag terug hospitaal toe vir shayne se shots.

My hond is nogsteeds by die veearts... het gister vir hom gan kuier en hy lyk vir my fine so hy behoort vandag huis toe te kom

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77570 by ChaNa
Hi Julle

Ek het nog nie opgevang nie gaan nou opvang. My verkoue is nog nie beter nie so ai ek sukkel maar die winter.

Ek is vanoggend bietjie naar so hoop dis 'n goeie teken lol..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77567 by Cornel
Hi almal wat ingelog het!

Baie dankie vir die raad,maar ai hier gaan ek nie al daai goedjies soos pruime ens kry nie....ek was nou lekker dom om vir raad te vra.....askies!

Solank dit net niks aan die baba sal doen nie,sal ek maar so aangaan tot ek by die gynie kom.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77563 by Goggatjies
Goeie More

Tienka, bly om te hoor alles gaan goed
Cornel as jy miskien pruime in die hande kan kry, sal dit ook werk, maar eet maar baie vesel, bruinbrood, oats as jy dit daar het
Ella bella - Dullstroom is vrek koud, sterkte
Hexy, ek het hierdie homepatiese goed gebruik vir naargeid, en dit het gewerk, jy kan dit bestel en dan is dit daar binne 48 uur

www.babynature.co.za/babynature/goodmorn...morning-sickness.php

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account