× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77167 by Nelria
blessed is jy online? hoekom join jy ons nie vrydag by tienka nie? daar in rooihuiskraal sms my jou nr 072 122 0635

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77162 by Laliek
Hallo julle!

Hoop almal het 'n lekker dag sover - wat het ek gemis??

Voel BAIE beter vandag, nogsteeds bietjie sinus maar darem nie so erg soos dit was nie so yippee!

Ons gaan juis vanaand 'n show by die barnyard kyk en ek wou nie daar sit as ek goor voel nie, so ek's bly voel darem beter al :P

O ja - ek het laaste clomid gedrink, dh moan en terg ek is alweer moody ha ha, maar nou ja, prys wat jy betaal! So nou is dit net groei follies groei :pinch:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77158 by VB2010
ek dink nou aan die bed wat gebreek het!! vanoggend het ek so by myself gegiggel, hubby sien 'n pamflet met beddens in, hy wys so ewe hoe goedkoop die beddens is vir die matras en base, toe dink ek aan Driekie se bed wat gebreek het

Driekie bly die preggy hormone het jou wys net baba is aan die groei! yay!

Kan nie glo ons het so lang droogte met die BFP gehad nie, en toe ewe skielik gebeur dit

Strik ons val in die volgende groepie hoor ;)

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77157 by Strik*kie
Ek gaan, he he, dh gaan nie weet wat hom getref het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77152 by Driekie
Jy moet soveel jy kan - elke move in die boek uithaal - sorg net dat dit baie baie baie gebeur!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77151 by Strik*kie
OMW, dit klink so bekend. he he

Jy kan seker nie wag vir more nie, ag jy moet laat weet wat se jou pa-hule hoor.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77143 by Driekie
HAHAHAHAHA!!!!!!



Nee jong ek se jou - een oomblik is ek so vriendelik ek sal nie vlieg kan doodslaan nie en die volgende sal ek n slang met my kaal hande aanvat!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account