× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77141 by Strik*kie
Ek gaan, oorweeg nog die dakwaaier ding ha ha ha ha. Nee, ek sal dit maar rustig vat en al die bd moves try wat ek kan ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77137 by Strik*kie
Hey Driekels, sorry oor die hormone jong, maar dis deel van die pret ne? LOL

Gepraat van hormone, ek is nie eens preggies nie maar tjank ook oor alles, het glad vanmore 'n traan gepik oor dh my nie more gese het nie, dog ek het alweer iets verkeerd gedoen :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77136 by Driekie
Hey Strikkels!!!!!Jy moet nou net onthou om volgende week al die stops uit te haal ne!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77133 by Driekie
O jaa en ek weet jys nie nou op nie blessed - maar WOWOWOWOWOWOWOW - ons God is AMAZING!!!!Ek is so so bly als is 100% nog met jou en baba Armand!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77132 by Driekie
Ek hou styf styf duime vas vir jou Anje!!!!!!!!!dan kan jy my preggy maaitjie wees!!!

Dis cool want dan is dit 4 BFP binne 3weke!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77131 by Strik*kie
Ja VB en dan moet jy weet sal ons by MIL in haar huis moet bly vir die 2 of 3 of 4 weke wat ek daar is :( :( ek snik sommer, want paar daggies is ok mar daai lang tyd OMW ek sal gek word.
Bly dit gaan goed met jou goodies.

Hey Ansa, hoop daai pilletjies doen gou hulle job!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77127 by Driekie
Helooooo almal!!!!

Ek werk n stinkskoot vandag en niks wil klaarkom nie!!!!

Maar gelukkig is ek more af - whoooohoooo!!!!!
Gaan heel goed die kant maar die preggy hormones het my getref, sal sommer vir niks aan die huil gaan!!En dit voel of ek heeltyd honger is,en danksy die pienk cupcakes van GB se kiddies is ek nou lus vir dit!!

Kan nie enige trainsmashes onthou nie, klink of dit goed gaan met almal!!??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account