× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77119 by VB2010
julle gaan dan seker daar moet bly tot julle nuwe personeel het of hoe gaan julle maak Strik?
Ek is juis nou besig met 'n paar oproepe so tussen die gesels, target bietjie die skole vandag, beter my agterent roer voor hulle toe maak sien nou eers hoe laat dit is, darem nog net so 2 om te bel in ons area

Hey Ansa, bly om te hoor die goeters wat jy drink begin sy werk doen, hoop jou AF begin binne die volgende paar dae en dat daai BFP om die draai is!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77113 by Ansa_S
Hallo julle almal,

Jammer ek kuier so min, maar ek is vrek hard aan die werk met die kinders! Na so eksamen veral met my matrieks verduidelik ek weer al die excel en access werk van voor af vir hulle! So dan staan ek die hele tyd en verduidelik en kry ek nie tyd om te chat nie. Sodra hul weer begin met aktiwiteite het ek meer kuier tyd!

Gaan goed met my, is besig met my derde dag van my primolut n, nog net 2 daggies dan is ek klaar met hulle.

Lyk my die dokter het vir my sommer 'n erge dosis voorgeskryf want almal wat dit al gedrink het het dit nie 3 keer per dag gedrink nie!

Kan voel dit doen iets, want ek het puisies in my hare wat ek gewoonlik kry voor af en ek kan voel daar gebeur iets by my maag voel kompleet of dit goed afskeer met tye. Darem nie seer nie.

Dit is die eerste keer na my 2 mc's dat my siklusse nou so deurmekaar is hierdie afgelope 3 maande, so ek hoop maar van harte dit is agv die miskrame.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77112 by Strik*kie
Ja jong ek try vir dh oorreed om dit daai kant te verkoop, want dis ver om van die kant af noordkaap toe te ry om oog te hou, en daai klomp het nou al soveel waarskuwings gehad, maar die keer gaan ons hulle redhanded uitvang dat hule geld gesteel het, en ons weet hulle is almal betrokke so ons gaan almal dan moet fire, bestuurder inkluis.
Hoe gaan dit met jou goed? Stuur my mail as jy wil.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77107 by VB2010
oh genade dit klink nie goed nie, dis hoekom ek baie keer sê dis lekker om jou eie ding te kan doen MAAR die gemors wat partykeer saam met dit kom weet ek nie so mooi nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77101 by Strik*kie
VB ja sien so het self klomp goed om te doen want einde van die maand gaan ons weer na inlaws toe eintlik meer na die besigheid wat ons daaikant het, om sh&t uit te sort. Is so gatvol om net soontoe te gaan en dit te sorteer, so ek het week m my goed die kant reg te kry want ons sal dalkies 2 weke daar moet bly, dis te se as ons almal daar fire wat steel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77100 by VB2010
lyk my almal is vrek besig die week by die werk

hey Strik!!!! :silly:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77095 by Strik*kie
Anje hulle ry saterdag weer, pas mooi in met die bd plannetjies ;)
Ek kan ok nou nie wag vir maandag dat jy toets nie, jy verdien daai bfp sooooo!!!!
En no is ek ook lus vir peanutbutter toebie njmmmmm.

Hey VB!!!!!!

Wa is Driekels vanoggend???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account