× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #77058 by Lia
Strikkels, wanneer gaan jou in laws weer terug huis toe?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77057 by Cornel
Dis die probleem Strikkie!!!!

NIEMAND GESELS NIE!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77055 by Lia
Ai Strikkels, as jy nou Clicks toe gaan, vra sommer die Apteker, hulle behoort te weet wat sal help. Hoop jy voel gou beter.

Cornel, toemaar jy is amper hier en sien jou dr een van die dae, dan kan jy sommer vir dr vra wat jy kan gebruik - miskien kort jy net 'n kalsium aanvulling of iets.

Ai Charlaine, dis maar moeilik jong. Sterkte !!

Ag ek is so bly die helfte van die werksdag is al amper verby. Gaan nou my lunch eet, is dood van die honger.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77052 by Strik*kie
ha ha , ek werk so tussendeur want met die wat ek so min hier is, raak van my werk agter. So gesels maar ek sal kort kort kom loer wat se julle ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77046 by Cornel
En nou is daar stilte!?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77027 by Cornel
Dit wil vir my ook so voorkom Charlaine,want ai die vingers is regtig seer en van my hare praat ek nie eers nie......hulle val sulke handevol uit!
Het net gister vir DH gese ek gaan bles wees voor ek 35 is.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #77025 by Strik*kie
Charlaine dis wat ek bedoel jou username is mos nou Charlaine N, so jy kan net vir admin vra om te verander.

Thx GB ek sal bietjie hoor of ons clicks of apteker dit het. Ek voel al so sleg want voel of ek niks kan doen met die doodse moegheid nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account