× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #76502 by klippie
Anje, dis great nuus! Ek weet julle sal 'n baie groot verskil in daai kinders se lewe maak! Ja, dis jammer van die dischem! Ek weet nie of clicks brand goed is nie, maar daar is 'n clicks by glen village op in hans strydom - stillerige sentrum.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76495 by Lia
Hi Ankies, jong dit is so stil hier die laaste paar dae. Dink dis seker lekker besig by almal.

Julle moet 'n lekker aand he, ek het 'n paar goed om klaar te maak.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76493 by Lia
Hi julle, ek het goeie nuus, die maatskaplike werker het terug gebel, sy se ons kan naweek en vakansie ouers word en die twee dan inneem, maar sy wil ons eers sien volgende Vrydag. Ag dit sal wonderlik wees as ons op 'n manier kan betrokke bly by die twee.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76492 by Goggatjies
dit is so stil hier, ek het nou al my werk op gevang, wag vir so paar antwoorde, en nou is dit so stil hier

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76487 by VB2010
lekker aand Cornel

Anje sorry kan nie help met die HPT's nie, ek koop gewoonlik nie, dink ek het twee keer in die hele ttc tyd getoets en dan kom AF paar ure later

weet iemand of happy girl toe uitgevind het of sy 'n suentjie of dogtertjie verwag? ek sien sy is al 29weke! tyd vlieg darem maar vreeslik!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76457 by Lia
Charlaine, het jy al jou HPT's gekoop?

Feetjie, waar is jy, hoe voel jy?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #76456 by Lia
O, by the way, die krampe van vanoggend was toe nie AF krampe nie, maar krampe van 'n baie omgekrapte maag...ek weet tmi, maar nou voel ek darem 'n bietjie beter.

Ok girls, wat is die beste HPT's om te koop. Kan ongelukkig nie Dischem nie, ons s'n het afgebrand 2 weke of wat terug en is nie lus om ver te ry na 'n Dischem toe nie. Is clicks betroubaar? Miskien moet ek maar net 'n Maybe Baby koop en klaar kry. Wat dink julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account