× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76292 by sexy~hexy
Hi almal. Jammer ek is so MIA, was gister dol by di werk en daar is weer n paar issues, toe sit ek sommer vir vandag verlog in. So als is ok met my en baba, spandeer sommer net bieki tyd saam Jayden en DH :) leka daggie vir almal, gesels more weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76285 by Morgan
hahaha charlaine ek weet daai goed is so sleg mens word gesond net so dat mens dit nie weer hoef te drink nie!!

Hoop jy het darm nie honey een gedrink want daai gemmer 1 is net TE erg om af gesluk te kry!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76279 by ChaNa
Hi Julle

Ek is vrot vani verkoue nogsteeds my neus voel so dik. Ek wens mens kon die goed uitsuig sorry tmi..

Ek het panado medi sips gekry en toe ek een sluk vat amper gepuke, so het dit nie klaar gedrink nie ek weier.

Toe gee my pa vir my Corenza para c, hy se ek mag dit drink so ek hoop dit is so

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76273 by Strik*kie
LOL VB, lyk my jy chat te min. Toemaar ek kry net so tussendeur tyd en ek moet begin met onderhoude vir nuwe ou op toonbank ook. En met die kuiery by my gaan dit woes, jaag lekker rond tussen werk en huis.

Ek glo ook nie al die storie oor wat jy mag en nie mag eet trwyl preggies nie want dan gaan jy niks kan eet of drink nie. Dink net die TE veel van 'n ding moet gelos word - so preggie fairies MATIHEID Hoor!!!! he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76269 by Cornel
:woohoo: ETENSTYD en dan RUSTYD :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76263 by VB2010
ek gaan dit probeer dankie Strik

en daar is ek uiteindelik 'n platinum boarder!! yay! het lank gevat maar die stadige os kom toe ook in die kraal LOL

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76260 by Morgan
VB was Dr Roodt wat so gese het. Want almal het iets te se oor wat mens nie mag eet nie! En rerig n baba is eintlik ook n mens so hulle kan maar eet wat ons eet... drank en rook is gif so dit bly mens van af weg maar die res is tog normale mense goed.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account