× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76259 by Driekie
Ek drink al my tabs in die oggende - anders vergeet ek!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76255 by Strik*kie
VB ek drink die benylin wet cough syrup, 2teelepels oggend en 2 in aand vanaf cd10 of 11. Mens kry die ebnylin no in lekker sakkies van 10ml.
Laasmaand het ek net 10ml / dag gedrink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76254 by Cornel
Dis regtig so Morgon!

Ek het nie nou op die oomblik verkoue nie,maar ek is maar net bang vir as ons nou SA toe gaan.....

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76253 by VB2010
Cornel 'n lemoen 'n dag kan nie skade doen nie

Wie het eendag genoem dat hul dokter gese het as mens regtig moet lysies maak oor moets en moenies by kosse gaan mens NIKS kan eet nie, net water drink, ek onthou die persoon se dok het nog gese eet alles maar hou matigheid voor oe

Strik dit klink na 'n goeie opsie - daai kliniek, daar is nog een waarvan ek al gehoor het, sal bietjie dink wat is die naam of google en kyk of ek hom kry

Morgan my alarm gaan elke oggend selfde tyd af vir my pil sluk sessie LOL, self my man vanoggend toe die alarm afgaan se hy so deur die slaap - ''jou pille'' ek kon net smile

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76246 by Morgan
Julle moet asb nie als glo wat julle lees oor wat julle mag en nie mag eet nie... want dan gaan julle rerig net water mag drink!!

Vit C is belangrik veral nou in die winter dit moet net nie meer as 1000mg n dag wees nie. eerder bietjie Vit C as wat mens met n verkoue sit

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76243 by Strik*kie
VB, ek is baie lus en maak sommer afspraak by daai femlife wat klipster van praat, om na een van daai vrougynae toe te gaan. My afspraak is no eers Sep by dr strik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76241 by Morgan
Vb ek het myne in die oggend gedink en onthou dis baie NB dat jy dit die selfde tyd drink elke dag.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account