× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76226 by VB2010
voel goed dankie Strik, ''gefokus'' op die nuwe maand lol

waar staan dinge met jou afspraak?

oh ons het toe jakhalsdans gekyk gister aand! oulike storie maar was bietjie teleurgesteld, het meer verwag omdat almal so bohaai gemaak het oor dit

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76225 by Strik*kie
VB drink die benylin wet cough, doen wondere vir die cm. Het nog elke keer dit gedrink het lekker baie cm gehad ;)

Hey Klipster!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76223 by Driekie
Hi VB en Klippie!!!!!

Ek sien op FB Hexy hulle se internet gee probs..

Helloooo again Strikkels!!!!

IVM Fertomid en siklusse - dit het nie myne beduidend verander nie - net veroorsaak dat dit nou vir 9maande weg gaan bly hehe

Seriously though nee - Fertomid help net vir OV en sal nie sommer jou siklus beinvloed nie..indien..sal dit net n dag of 2dae wees..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76222 by klippie
VB - vir altyd langer, of net 'n maand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76219 by VB2010
baie dames sê dit maak hul siklusse bietjie langer, myne self was ook langer altwee maande sover, en sal dan seker die maand ook langer wees, dis gewoonlik met so 2dae langer

ek gaan die maand definitief preseed of iets moet kry want ek het GEEN cm gehad nie, die hele maand was dit net weg, en dit kan ook mos 'n groot invloed hê op die swem van die sperms

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76216 by Strik*kie
He he he, ja ek try die quickies hoor. :blush:

Hey VB hoe voel jy?

Ai Anje dis sleg, dis hulle besluite maar die arme 2 kiddies, hoop julle kry antwoorde.

Ankia bly julle het die vakansie geniet, sorry oor die knie jong!!
Lalie, hoop die sinus klaar op en een van die daggie IUI!!!!!!!!FXFXFX

Driekie, jippie vir die trekke en krampe, dit beteken daar is iets aand die broei :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76215 by klippie
Kan julle girls my dalk sê: Die van julle wat op Fertomid was, het julle siklus dieselfde gebly. Ek was altyd klokslag 28 dae, maar het hierdie maand Fertomid gedrink, nou wonder ek of AF sal begin wanneer dit moet, of bietjie vroeer of later?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account