× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #76213 by klippie
Ek wonder ook oor Hexy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76212 by klippie
Hier is ek ook nou uiteindelik! Halloha!

Ankia, welkom terug! Klink of julle lekker vakansie gehou het! Jaaaaa, daai humiditeit maak dit warm!

Anje, ai toggie, dis jammer van jou SIL se besluit, maar ander mense se boeke is duister, so al wat mens kan doen is om die besluit te aanvaar en te hoop julle kan op een of ander manier deel wees van die kids se lewe, al is dit net uitvat vir 'n naweek of skoolgoedjies koop.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76210 by VB2010
ek kan nie nou meer onthou wat ek wou reply nie

AFM - het gister weer begin met 100mg Fertomed en snaaks ek dink nou toe Ansa sê dat sy dink sy gaan erger pyne kry op die 100mg as die 50mg, myne was anders om, ek het ERG pyne tydens ovulasie gehad op die 50mg, en minder erg laas maand op die 100mg maar glo my ek kon dit nog voel

Het toe nie dok gevra oor die ''blob'' nie, sien baie van julle het gereply oor soortgelyke gevalle

So die is ons laaste maand op Fertomed en as dit nie werk nie moet ons kyk na ander opsies

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76211 by Cornel
Halo VB!

Ek het ook al gewonder oor Hexy!!??

Kan iemand haar nie bel of sms nie?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76207 by Cornel
Sjoe nou sal ons als moet begin neerskryf wat ons mag en nie mag eet nie!!!!

Ek het nou die dag paw paw geeeet......net klein bietjie,glo darm nie dit sou iets gedoen het nie!!!!

Julle mag ek lemoene eet nou?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76204 by VB2010
hoekom is dit so stil?? seker die middel van die jaar rush by al die besighede

Anje ai man hoop die vrou bel jou terug *hugs* en moenie te veel in die AF krampe lees nie, wag tot maandag dan sien ons, hoop sy bly ver weg

Morgan sterkte met jou woef en Carli wat nie lekker is vandag nie, en baie geluk met die gewig!!

Laliek jou IUI is ommie draai dame! FXFXFX

LOL Dassie vir daai smaak!

Ankia welkom terug bly julle het die vakansie geniet!

Strik hulle sê baie keer doen daai quickies wondere, geniet die inlaws

WAAR is Hexy?

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #76190 by Driekie
Dis weird Dassie - jeez ek sal weer moet crash course op als - ek kan niks onthou nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account