× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #219710 by Blommie
Hallo Almal

Lynkie - dit is wonderlike nuus, sterkte hou fxfxfx

Zettie - Bly jy is gelukkig by jou nuwe gynie

Cisca- hou kan jy begin pienk koop

Hallo Aan die res, klippie, snoekie, hopeful, hexy en jammer vir die wat ek vergeet het

Nie veel nuus by my nie, wag vir AF, het Vrydag gegaan vir progesteroon bloods, wag nou maar om van dr the hoor.

Julle moet n wonderlike dag he

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219707 by Hopeful
More julle,

Hoe was almal se naweek?

Lynkie dit is wonderlike nuus ek is baoe vir julle :woohoo: :woohoo: :woohoo: Dis so exciting jy moet ons ophoogte hou hoor

Ruby, hoe gaan dinge aan jou kand?

Hier nie veel nie, het n BAIE rustige naweek gehaad het heel naweek le en boek lees :)

Ek hoop almal het n wonderlike week wat voor le

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219704 by CheriseF
Wow Lynkie! :woohoo:

Dit is fantasties! Kom update gereeld asb... fxfxfx.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago - 14 years 7 months ago #219701 by Lynkie
Goeie môre almal,

Hoe was die naweek?

My naweek was besonders interresant!. AF het Saterdag opgedaag en ek het toe vir Dr. P gebel en hom toe gisteroggend gaan sien.

Op sy aanbeveling het ons toe besluit op 'n PVA vir hierdie maand.....ons gaan vir goud!! :woohoo: en het besluit om IVF te doen. Ek's klaar besig om te stimuleer, het gister begin met Lucrin en vandag tot en met die 17de Lucrin en Menopur. Sien dan vir Dr die 18de, sal dan seker weet hoeveel follies daar is en watter meds om verder te gebruik.

Ek's baie opgewonde en hoop dat dit sal werk. :)

Wat's nuus by julle?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219662 by Hopeful
Hi almal,

Snoekie ek is bly dit gaan beter met die been en geniet die trippie Pretoria toe

Klippie ek hoop dat dinge weer binne kort beter gaan by die wek :S

Lynkie sterkte met die wag vir AF, ons klomp moet maar weer begin skree vir die feeks!!!!!!!!!! CD wat is jy nou? waneer moes sy gekom het?

Ruby, ek sal bid vir jou dat alles goed gaan!!!! bly kalm en maak vir daai kleintjie die beste environmnt om nou te grooi dat die biesies bewe :) hou ons op hoogte :kiss:

AFM: niks nuus nie net bly dis naweek :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219660 by CheriseF
Vreeslik jammer ek doen nie nou personals nie.. ek het laat gekom by die werk omdat ek dokter toe was en nou gaan dit rof.

Vrugsakkie is in die baarmoeder en is omtrent 5.3mm lank. Dr Pentz se dit lyk vir hom agterdogtig... het gegaan vir nog bloods en die telling is net oor 'n 1000 nou. Hy het nie presies gese hoeveel nie. So ek moet Dinsdag oggend terug gaan en dan sal hy kyk hoeveel het die sakkie gegroei en dit dan van daar af vat.

Ek sal oor die naweek opvang met die laaste paar posts.

Lekker daggie verder :heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #219656 by Lynkie
Hallo julle,

Ek pop net gou vinnig in..en uit.. oppad na 'n meeting toe.

Snoekie ek hoop die femara bring vr jou 'n vet BFP!!!
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Zeti, bly om te hoor die afspraak het goed afgeloop, mens voel sommer positief as dinge so goed verloop!

Klippie, sterkte met die 2WW
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Hexy, hoop die kursus wat die moeite werd.

Ruby, wat jy toe vandag by die Dr....en wat sê hy?

Hi al die ander...Cisca, Bommie, Feetjie, Hopeful, Nads, Strikkie, Jooste..hoop julle almal het 'n lekker naweek!!!

AFM: Wag nog steeds vir AF :angry:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account