Goeie Dag Dames,
Dit is Vrydag, Jippeee.
Nads,
Ek is bly die grieperigheid is nou verby en sterkte met daai hoofpyne.
Cisca,

vir jou pink voetjie. Dit is waarlik amazing!
Zettie,
Ek is baie bly jy is gelukkig met jou nuwe Gynie.
Ruby,
Wanneer is jou afspraak by die FS? Sterkte en laat weet ons wat gebeur het...
Lynkie,
Het AF al opgedaag sodat jy met jou nuwe PVA kan begin?
Strikkie en Klippie,
Ek hoop dinge raak bietjie rustiger by julle by die werk.
AFM,
My been lyk BAIE beter. ek kan nou weer loop en dus ook weer werk.
Dinge is maar nog bietjie tense met die MIL. Ek het gister begin met my Femara, ek het nie soveel neve efekte soos met die Fertomid nie, so ek is baie dankbaar daarvoor.
Ek en DH vlieg dinsdag op Pretoria toe vir besigheid, Hy se dit is net vir besigheid, maar ek dink ons gaan ook sommer huis gaan kyk daar... Sal maar sien wat die trippie oplewer. Ek is niggal opgewonde om net bietjie weg te kom.
Wel ek hoop almal het 'n wonderlikke daggie verder!
En 'n great naweek ook!