× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #73132 by ChaNa
Hi Anje

Ek is verskriklik naar vanoggend weet nie wat is dit nie. Ek het gister aand begin kramp en steek pyne kry maar vanoggend voel ek heel oraait behalwe nou vir die naarheid.

Wats fout klippie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73129 by klippie
Okay, so my IUI is gekanselleer - DH se swemmers werk nie saam nie, so daar is niks om in te spuit nie. Dr vermoed daar is groter fout met DH se swemmers en hy moet nou gaan vir (nog, al weer) bloedtoetse. My bloods wys ek het nog nie ge O nie, so gister se inseminasie was, wel, niks werd. Ek was baie geskok toe dr my inroep, maar het darem die kar gehaal voor ek begin tjank het. Toe tjank ek al die pad tot in Brooklyn, waar ek en DH mekaar gekry het vir koffie. Toe sit en tjank ek, daarna sê DH ek moet shop tot ek beter voel. Toe loop ek maar in Brooklyn rond, snotters gehuil, en shop....vervolg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73126 by Lia
Ag nee Klipster, hoekom so ongelukkig?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73123 by klippie
Ansa en Drixter....wat meer kan ek sê! Ek hoop tog so vir al 2 van julle! Wees net positief!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73122 by Driekie
Belowe ek weet nogi!!!

Ansa en wat as jy nie weer normaal gan voel nie???

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73121 by sexy~hexy
Hi weer almal

Ek het ook al gedink dalk het Driekie getoets LOL

Ansa, jammer oor AF nog nie hier is nie, dis baie frustrerend as die dok en gynie se als is reg, maar dan gebeur so iets....sterkte!

Julle moet laat weet sodra julle iets van Tienka hoor! Sy het darem leka afslag gekry :)

Oi, die broodjies was leka, maar die naar wil nie wyk nie :S Het nou soet tee gedrink en dit was leka, maar ja, my new best friend "naartjie" het besluit hy is hier en hier om te bly!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #73120 by Lia
Hi Charlaien en Klippie, ek sien julle is op, hoe voel julle?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account