× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #72345 by Lia
Wat praat ek, ek sal van 'n 2 ure lunch hou punt. Kry jou nogal jammer wat niks anders het om te doen nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72343 by Lia
Paris is soooooo skuldig.

Ja Lindsay, as mens nie wil hoor nie moet jy seker maar voel.

Wow Cornel, ek kan nogal glo julle raak moeg vir die storie, maar troos jou daaraan, jy sien jou man meer as wat ek myne sien. Sal daarvan hou as my man vir 2 ure by my is vir lunch.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72335 by Strik*kie
Lindsay het blykbaar van ha paroolvoorwaardes verbreek of so iets.
Ek dink Paris is skuldig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72334 by Lia
Ag shame Drixter, nee wat, dan hou ek maar my steekpyn boob.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72330 by Cornel
Dink ook so Anje! As baba eers daar is en ons op die plaas is dan is dit ook verby ~ maar glo my mens raak nogal moeg daarvoor om elke dag/naweek dieselfde te doen.......

Hier is die patroon so:
05h30 ~ staan op,maak klaar
05h45 ~ gaan eet ontbyt
06h30 ~ DH gaan werk toe
EK MAAR HEELDAG ALLEEN BY DIE HUIS ~ GESELS OP MOMMIE!
12H00 ~ DH kom eet
13h45 ~ DH gaan werk toe
EK MAAR HIER BY DIE HUIS ~ GESELS OP MOOMIE!
17H30-18H00 ~ DH kom van die werk af ~ Kyk vir Days of our lives
18h15 ~ Gaan eet aandete
19h00 ~ stort en in die bed.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72328 by Driekie
Hehehehehe - ja kyk ek twyfel nog of dit kan waar wees hoor!!!

Ag dit klink lekker wat julle beplan!Ons gan seker maar by die huis rond wees - vriende sal seker Saterdag oorkom vir kuier en braai en dis dit...net stil wees want volgende naweek gan woelig wees!!!!

HEHE Anje - ek het ok daai steekpyne gehad so rukkie terug - ek ruil jou enige tyd - ek kan nie move nie dan voel ek dit en die paaie van ons maak dat enige rit in n kar n pynlike experience is!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #72325 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account