× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #233324 by MMCC
Hi Almal!! Gou net n vinnige inpop van my phone af. Hopeful dankie vi d update. Snoekie!!!! Baie geluk mt julle dogtertjie se geboorte ek wee sy sal vi julle tonne vreugde bring. Halo Lynkie, Ek hoop almal ht n lekker Maandag. Groete en liefde.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233322 by MMCC
Halo al jul oulike mensies! Ek pop gou vinnig in van my phone af. Hopeful danki vir d update. Snoekie!!!! Bje geluk mt dgeboorte va jule babadogter. Ek weet sy sal vir julle tonne vreugde bring. Halo Lynkie! Almal moet n fantasmagoriese maandag he. Baie groete en liefde.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233321 by Lynkie
Hi almal,

Ek hoop almal het 'n lekker naweek gehad. :)

Zarah, vriendin, baie sterkte. Kom gesels met ons ... dit help somtyds om net dinge van jou gemoed af te kry. Ons is daar vir jou ... al is dit net om te luister. :heart:

Hopeful, baie dankie dat jy kom update het, hoop dit gaan ook goed aan jou kant.

Snoekie, :woohoo: :woohoo: Baie, baie geluk met jul dogtertjie, mag sy vir julle groot vreugde bring. Kom vertel sodra jy kan en ook fototjie's asb.

Jooste, ek is seker julle gaan goeie ouers wees, en onthou ons wag vir die 32 weke foto'tjie.

Hi Strikkie, Ruby, Blommie en al die ander.. Lalie, MMCC, sorry as ek iemand uitlaat :blush:

AFM: Niks nuus aan my kant nie... wag maar net vir AF.

Lekker dag!

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233318 by Hopeful
More julle,

Ek hoop dit gaan goed en dat almal n lekker naweek gehaad het. Snoekie het my gevra dat ek julle net update,

Sy het gister ogend 02:00 am die eerste kontraktsie gehaad en het maar stadig gevorder van daar af na 30 ure in kraam is haar klien Dogtertjie vanogend ( 21 January ) 06:40 gebore met n gewig van 3.7kg.
Mamma is baie moeg maar dit gaan goed met haar en haar klein dogtertjie :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233286 by Snoekie
Zarah,
Ek is bly om te hoor dat alles mooi skoon en oop is.
Wat die hardlywigheid betref... Hier is paar goed wat BAIE goed vir my werk:
1. Pruim sap Purity het een. Spar en pick & pay hou dit aan.
2. vars pynappel op 'n nugter maag in die oggend. Werk baie goed. Die hoe vesel inhoud sowel as die bromelien (insiem in Pynappel) werk wonders.
3. Drink vreeslik baie water, tot jy gaatvol is en dan drink jy nog water.

Sterkte, Ek neem aan dit is nou maar omdat hulle daar binne weer rond gekrap het. Dink aan jou en ek hoop jy voel sommer gou weer beter.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233285 by Zarah
Naand se

Vinnige inpop vanaf my foon.

Spesiaal om vir jou sterkte toe te wens Snoekie. Ek hou vir jou en baba Snoekie in gebed.

My kant gaan rof. Van wat ek kan onthou, het FS dat als nou mooi skoon is en buise mooi oop is. Ek sukkel verskriklik met pyn op die oomblik. Dink dis omdat ek maandag laas ge-no2 het. Eks ongemaklik en voel net gagga :-( Het vroeer n breakdown gehad. Voel soos n groot las vir manlief. Ai, ek sal more weer beter voel.

Dankie vir die belangstelling.

Mooi bly

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233284 by Snoekie
Goeie Naand Almal,
Jooste,
Ek dink nie die BD ding gaan sommer gebeur nie... :blush:
Verder is ek ook maar bly ek het nie na my Skoonma geluister oor die Kastor Olie nie.

Ek sien baie uit om daai boepie van jou te sien.
Ek moet bieg ek weet ek gaan dit ook mis om swanger te wees. Die beweging hier binne my. Dit is iets wat net myne is en ek gaan dit mis, klink selfsugtig, ek weet.
Wat die angstigheid betref... Ek het dit ook. Dit is soos jy se, mens bid so hard vir die klein babatjie, en nou dat die tyd aanbreek, wonder mens of jy werklik gereed is... Maar ek dink dit is normaal, Ek dink ons gaan almal wonderlike mammas wees, en as daai mensie eers hier is, verander daai onsekerheid in 'n onbeskryflike liefde en drang om die baba'tjie te beskerm.

So geniet die laaste deel van jou swangerskap in opgewondenheid vir die dag wat jy daai klein lyfie kan vashou!

Zarah,
Enige nuus aan jou kant?

Hallo aan al die ander Dames,
Hoop julle het 'n wonderlike naweek!
Sal julle laat weet as die klein aapstert besluit om oor die naweek te kom!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account