× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #233405 by Hopeful
Zarah vriendien ek weet dit is nie maklik nie maar bly positief!!!! Drukkie vir jou en BD any way baie keer is die OVP verkeerd

Jooste dit is bitter baie nice dat julle FS ook n gristin is regtig wonderlik en special!!!! so exciting n weekie korter voor daai kleintjie hier is!!!! kannie wag om te hoor of dit n pienke of n bloue is nie

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233403 by Zarah
Hi Jooste

Wel, ek het my misgis. OVP wys negatief al van gister af, so ek het OV gemis :(
Ek het so gehoop ek kon dit nog vang, maar nou ja... ek sal die tyd vat om ten volle te genees.

Maar dankie vir die positiewe storie van jou vriendinne. Miskien is vlg maand my maand B)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233401 by joo~ste
Zarah
My stukkie raad. BD BD BD! Mens is besonder vrugbaar na 'n LAP. Twee van my goeie vriendinne het direk en in dieselfde maand wat hulle 'n LAP gehad het swanger geword. En so ook 'n vrou op die ander forum waarop ek gesels. Maak gebruik van die kans en doen jou DING!

En dan...wat behandeling aanbetref. Dit is so 'n persoonlike besluit. Op die ou einde berus alles maar by God (of ons gaan vir IVF of nie). Ek wou nooit glo dat ek IVF sal nodig het nie en het maand na maand probeer en toe het ek dit op die ou einde tog nodig. Ek het DH het ook besluit dat ons Okt weer sal gaan vir IVF vir baba nr. 2, want ons wil graag 'n groot gesin he en as dit die pad is wat ons meot stap...dan sal ons dit so doen. Dit help as jou FS 'n christen is (of altans...dit help my). Hy bid selfs saam met ons en dit laat my rustig voel oor wat ons doen.

Hopeful
Dankie!! Ons net so opgewonde. Ons gaan vir keiser op 39 weke.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233362 by Hopeful
More Julle,

Zarah dankie vir die lang post dit was bitter lekker om weer van jou te hoor. Ek is ook baie bly dat die lap so goed gegaan het. Ek kan nou ongelukig nie n oepienie gee oor die BD hier die maand nie.
Wat die afspraak in Maart betref dink ek jou mentalieteid is die beste en n wenner een. Wees rustig en los die mag aan God oor as dit sy will is sal dit gebuer maar mens moet ook jou kand bring en n dokter sien indien dit nodig is. Alle sterkte en ek kan nie wag vir jou afspraak in Maart nie dis baie opwindend!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233354 by Zarah
Halo almal (hier kom n lang post)

Veels geluk Snoekie!! Kan nie wag om baba pic te sien nie. Kan jy glo sys hier? Dit voel soos gister toe jy jou BFP gekry het :cheer:

Strikkie, wat AF na lap betref dink ek almal is anders. Ek onthou Jooste het gese hoe haar AF was en my was heel anders. Na my 2de lap was AF korter (so 4dae). Nou wag ek om te kyk hoe gaan dit wees na 3de.

Hopeful, ek weet hoe jy voel jong. Iemand het gister vir my gese, op hierdie pad kan ons nie hoop opgee nie. Syt my vertel van iemand wat na 14jaar swanger geraak het! Ok, oor 14 jaar is ek amper 50! So dit gaan nie gebeur nie :laugh:

Jooste, jou tyd is ook om die draai. Ek bid jou bevalling sal goed afloop. Ek dink jy bring vir ons n seuntjie! Onthou, ek het mos gese Snoekie verwag n dogtertjie!

Zettie, ek dink so baie aan jou. As ek hier rondry en in malls loop wonder ek tog altyd of dit dalk jy is. Van malls gepraat, hoekom is elke 2de vrou swanger of met n pram???

Lynkie, vrou, ek hoop hierdie protokol werk vir jou en dat die laaste is.

AL die ander... Jammer, ek het biekie touch verloor. Halo :heart:

AFM: Die Lap was n sukses. FS moes vergroeiings verwyder en blaas was weer vas gegroei. Maar hy se dis normaal na laas keer se drastiese chirurgie. Goeie nuus is dat buise mooi oop is. Ek is net nie meer impressed met my FS nie. Voor LAP het hy vir my n preek afgesteek van IVF wat net 35% sukses het en almal dink dis n "quick fix" En hy glo dat mens natuurlik moet swanger raak. Toe ek se maar ek word 36, se hy, hys glad nie bekommerd oor my ouderdom nie!
Ek was so afgesit en het sommer gevoel, nou los ek als. Eks nie meer lus vir al die drama, dokters, ge-vroetel aan mens se ligaam nie!
Ek het mos n afspraak by staatshospitaal in MAART en wou dit sommer kanselleer.

Wel dames, waar ek nou is in my gemoed.. Ek is rustig, ek het vrede. Ek stres nie meer oor baba nie en as God se wil is om vir ons n baba te gee, sal dit so wees. Bygese, moet ek ook verantwoordelik wees, so ek gaan Maart my afspraak na kom.

Ek het julle gemis!

O ja, laaste vraag. Ek het verlede Dinsdag my LAP gehad en ek OV nou. Moet ek die kans waag en BD of maar net die maand los? Dankie!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233346 by Hopeful
Strikkie, sorry man kan nie raad gee oor die AF maar shame man klink niks lekker nie

Ek weet Hexy het daai teid gese hulle is geseend met een en dus sal dit maar so bly maar ja ek is saam met jou het ook gehoop sy het dalk al n "glupsie" gahaad

Jooste ek kyk nou jou ticker en het gewonder c-section jy op 38 of 39 weke? jong dan is jou tied darem bitter naby so excited vir jou!!!!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233344 by joo~ste
Hallo julle!

SNOEKIE!!!!!!!! Baie geluk met span PIENK!!! Dit is wonderlik dat julle altwee gesond is (dankie vir die update Hopeful). Ek is so bly vir julle en so bly dat alles goed afgeloop het. :heart:

Hopeful / Zettie
Bly julle voel gereed om na 'n positiewe rat oor te skakel. Dis nie maklik nie.....maar weet ek is die grooste cheerleader vir positiwiteit. En.....nadat ek self deur 'n vreeslike negatiewe patch was verlede jaar...het ons swanger geword. So....dalk is dit die begin van groot dinge vir julle!

Ek wonder ook waar die ander??!

Lynkie
HOe lyk dit? AF al daar by jou opgedaag?

AFM
Niks klagtes - alles gaan goed. Baba'tjie hik soms deur die dag...dit voel cute en vreemd en alles tergelyk!! :lol:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account