More almal
Lynkie.....geniet die vakansie en jy gaan verseker terugkom met 'n BFP!!!
Klippie....regtig jammer om te hoor van jou verlies....2012 moet nou net kom sodat dit 'n nuwe jaar met nuwe hoop kan bring!!!
Snoekie...ek dink as dinge eers rustiger gaan by jou en jy weer in normale roetine is, sal jou temps ook beter lyk...Jy kom laat in die bed en staan vroeg op, so jou temps sal all over the place wees. Geniet nou die Kersmark en dink weer later aan TTC!!!
Hiya Cornel en Anje
Hoe was almal se naweek, wat is nuus??
Jooste....ek stem vir jou topic idees

Kom ons gesels nou elke dag oor hoe kan ons Kersfees die jaar EKSTRA spesiaal maak....ruil lekker idees uit....en sit op jou post 'n nice prentjie.....soos iemand nou die dag op FB gepost het...dis veronderstel om 'n JOLIGE TYD te wees, maar almal loop met lang gesigte in die malls en winkels....so kom ons breek daardie tradisie en wees regtig hierdie jaar JOLIG
Ok...al wat ek gaan se is....cd 1