Chana geluk met die swangerskap –hoop dis propvol gesondheid
Lynkie kom laat weet wat se Dr Strikdas ! ek was ook vandag daar gewees
Jooste – dit klink na omtrent ‘n storie.. baie bly dis darem nou gedoen en nou fxfxfx. N ander vriendin van my het gese dit was vir haar baie seer.
Klippie – ek verstaan nie lekker hoe dit werk met die embies nie maar wat veroorsaak dit? Is dit maar ‘n genetiese ding dat hulle slegte kwaliteit is. Jammer oor daai R80 000 rekening… dis crazy.. Dr Strikdas het my uitgebowl met sy behandeling vir my.. ek is so spyt ek het nie vroeer na hom toe gegaan nie.. ek hoop hy sal jul vining kan help.
Linda-baie bly jou DH is amper by die huis
Hopeful – daar is soveel pragtige kleintjies daar buite wat huise soek.. as jy ernstig raak daaroor dan kan ek my skype name of email adres vir jou gee. Ek het ‘n kontak wat aaneming privaat doen.. dis nogsteeds ligit maar jy doen dit direk deur die kinderhuis en nie met ‘n agent nie. So iets.. ek verstaan ook nog nie lekker hoe dit werk nie.
Cisca – hoe voel jy? Nog nie morning sickness of so iets nie?
Slakkie – hoe gaan dinge by jou? Jy gee nie veel update nie?
Hexy – jy mag mos maar symptom spot as jy wil.. ek hoop vir die beste saam met jou! Boobs wat seer is is mos ‘n teken van progestoroon wat verhoog na ovulasie…
Zettie – gisteraand toe ek huistoe ry van die werk af het ek vreeslik hard vir jou gebid dat daai babatjie sal vasklou – baie bly om te hoor jou telling klim. Dokter strikdas het nog nie gese wat hy gaan doen nie maar ek het PCOS so ek dink hy gaan my spuit dat ek ovuleer.
Ek gaan gou hardloop weer - sal more incheck en kom se hoe was dit by FS more oggend.
Lekker daggie