× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #215088 by zettie
More more gaan netnou kom gesels wil julle net laat weet gister se telling was 212 :woohoo:

So is mooi op van saterdag se 72 af.

Gesels net nou moet gou hardloop.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215082 by Slakkie
Ja ek stem Klippie ons gaan ook eers vakansie hou en dan terugkom en dan die ding weer begin want dit was een helse rowwe jaar. Ek het dit eers oorwees om nou einde van die maand nog 'n IUI te doen maar ek dink eerder volgende jaar ek wil nie oor kersfees dalk hartseer wees as dit nie werk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215081 by CheriseF
More dames,

Was gou by Dr Strikdas vanoggend.. dit lyk al soveel beter!

Daar is een 16.8mm follie en een 14.6mm follie. So ek doen nog een Menopur spuit vanaand en sien hom weer in die oggend.

Ek moet jaag na 'n site inspection toe.. lekker daggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215077 by Hopeful
More Almal,

Shoe dinge gaan maar nog rof hier by my net soos ek dink ek kom nou voor dan sping nog iets op. Dis darem nie meer lank nie my baas kom Donerdag terug van verlof en dan is alles weer terug na normaal :silly:

Chana: Baie geluk met jou BFP dis wonderlik, ja vertell ons wat jy "anders" gedoen het die maand dan vangons ook tips :P hehehehehe
Zettie: Hoe gaan dit vanogend? Hou ons op hoogte van all die dinge ek dink aan jou en bid en vertrou dat alles reg is
Jooste: Ek sien baie uit om te hoor oor die IUI het heeldag gister aan jou gedink
Linda: Jong ek is skoon jaloers geniet elke oomblik van die teid saam met DH dit is regting nie aldag wat mens hulle net vir jouself het nie
Lynkie: Voorspoed met die afspraak laat weet wat hy se

Liz, Slakkie,Strikkie,Ruby hoe gaan dit met julle?

AFM: Hier is nie veel nuus nie CD13 en het vanogend getry om bietjie aksie te kry maar DH wou niks weet nie :headbang: very frustrating maar dis okay ek het darem nog more en Donnerdag om te try :evil: anders as dit gaan daar nie veel aan nie. Ek het gister begin kyk na aannemiming maar weet nie eers waar om te begin nie :dry: het ook nog nie in detail met DH daar oor gepraat nie. Het gedink ek sal dit doen na die FS afspraak in Jan en vra dat ons net ons self op die Waglys kry wand dit vat 18 maande to 3jaar maar ek sukkle nog om al die info te kry. Dis baie eksiting through en dis waar na my hart toe le, maar ons sal maar moet sien of DH okay sal wees daar me

Okay dan julle lekker dag vir almal en ek loer later weer in

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215074 by klippie
Slakkie - I wish, ons rekening staan amper op R80 000 :-( Ek oorweeg sterk om na Dr Strikdas te gaan, maar ek weet nie of hy iets aan DH se oncool swemmer kan doen nie? Miskien volg hy 'n ander protokol wat dalk beter sal werk. Maar op hierdie stadium wil ons net die jaar klaar kry en gaan vakansie hou en dan sal ons volgende jaar die bul by die horings pak :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215070 by Slakkie
More Almal!

Chana geluk met die BFP!

Klippie my gevoel is steeds maak 'n afspraak by dr. Strikdas. Hy kry almal swanger jy moet sy spreekkamer beleef dis net fotos van babiekies oral! Ek dink net julle moes seker al R50 000 spandeer het miskien is hy dalk net jou lucky charm. Moenie vir my kwaad wees nie hoor maar dis my gevoel!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #215067 by klippie
More almal!

Chana :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo: vir daai BFP - wow, dis goeie nuus!

Zettie - hoe lyk jou telling nou vandag?

Lynkie - baie sterkte met die afspraak - ek hou styf duime vas!

Baie dankie aan almal wat my getroos het, ek voel regtig bietjie beter! Iemand het gevra oor die embies - niemand weet hoekom hulle ophou groei nie, maar die embrioloog sê daar is 'n korrelasie tussen DNA fragmentasie en embies wat in arres gaan in die maroela stadium. 'n Embie wat arres van dag 1 tot 3 is gewoonlik te wyte aan swak eierkwaliteit en dag 4 en verder is te wyte aan swak sperm (dis nou ons).

Ons gaan een of ander tyd 'n WTF afpraak met dr hê, dan sal ek probeer uitvind of mens die fragmentasie kan omseil deur aspirasie ipv in 'n blikkie squirt.
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account