× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago - 14 years 10 months ago #213185 by joo~ste
Hallo almal!
Ek het gou probeer opvang! Ek kan nie net nie alles lekker onthou nie...so vergewe maar.

Ansa: Dit is skokkend.....ek sal boos wees as my
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ruby: Jip...ek het nou wel Clomid gebruik, maar het in die 4 maande wat ek dit gebruik het amper 7 kg opgetel. Ek het wel ook meer geeet...en my vel was nie mooi in daardie tyd ook nie. Was nie baie daarmee beindruk nie, maar sal regtig enigiets doen om te kan swanger raak. Op die Femara verloor ek weer makliker gewig en daar is geen newe-effekte nie. Die FS se dat Femara my nie gewig kan laat verloor nie, maar dat my hormone wel gebalanseer kan word daardeur en dat dit my dalk help om gewig dan te verloor.

Klippie: Ek sal nie die warm watersak ding doen as ek jy is nie. Op die ander forum waar ek gesels het een van die meisies (haar pa is 'n GP en sy was ook al vir IVF...is nou swanger met 'n 2-ling) gese dat sy selfs warm baddens en warm komberse vermy in die tyd wat sy gestim het. Dit is blykbaar nie goed as die temp te hoog styg nie.

Pais: Swanger!!! Whooo hooo!!! Natuurlik swanger??? :woohoo: Baie geluk, dit is absoluut wonderlik!

AFM
My temps het lekker geval...en ek het 'n ligte spotting bespeur (...sug...so dit beteken waarskynlik dat die endo nou ook weer terug...! :cry: )....so ek verwag AF later vandag of more.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213136 by Cisca
Paisley - Gaan julle net weg vir die naweek? Dan kan jy mos weer maandag bloods doen. Ek is seker dit sal dan sommer baie hoer wees. :woohoo:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213133 by Paisley
Hi dames, ek sien julle praat oor die progestoroon. Jy kan 7 dae na ov begin toets.

AFM: results nou net terug gekry. is 10hcg en 12 prog. So dit is vrek laag. Ek is nie seker hoe my siklus nou moet lyk nie, het eers 3 weke gelede opgehou borsvoed. maar Fertility friend sê ek is 12dpo. Het gister op 11dpo my toets gedoen. Ek is maar bekommerd...Maar daar is belsis iets. En nou ry ons nog met vakansie, en is ek nie naby 'n lab om sondag weer te toets nie... Oi...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213131 by Cisca
Zettie - Ek stem saam, as jy anyway self betaal, gaan doen dit!!

Dis hoe ek nou voel oor 'n beta-telling toets. Wil sommer maandag gaan vir 'n toets, want ek betaal dit self. Maar sal maar kyk wat my temps doen tot maandag toe, want AF moet mos dinsdag kom.
Ek dink ek gaan hard probeer om die moed bymekaar te skraap om more oggend te POAS. More is darm al CD26.

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213129 by zettie
Cisca sien jy is perfekte voorbeeld van `n normale siklus O cd14 en dan progestroon tussen cd21-23


Sien ek het eers cd18 geo so nou moet ek eers 7 dae na dit progestroon toets dan werk dit selfde uit as jy. :)

Maar flip dit ek gaan netnou ry en gaan toets ek betaal mos daarvoor so maak nie saak nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213125 by Lynkie
Cisca ek was al ook op CD 23 vir progesteroon toets, maar ek dink daarna begin progesteroon drasties val. So ek dink om te toets van CD21 tot CD23 is ok.

En ek dink AF gaan wegbly by jou vir 9 maande :woohoo:

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #213123 by Cisca
Zettie - Fertomid CD4-8, Ovulasie is dan CD14 en Bloedtoets vir Ovulasie CD23 en dan is my cycle net 28 dae lank.

So AF moet Dinsdag opdaag vir my

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account