× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 days ago #213110 by Paisley
ja nee - dit is nie 'n broeikas nie. Jou liggaamstemperatuur is perfek gereguleer. Ek sou sê dis 'n ouvroustorie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213106 by Lynkie
Klippie ek weet nie so mooi van die warm watersak nie?? Het iewers gelees dat 'n elektriese kombers (vir die winter) nie goed is vir OV nie, so probeer eers uitvind voor jy dit probeer.

Maar ja, oor die diet, ek's so desperaat sal omtrent enige iets doen. My DH het al gesê as iemand vir my sê dat hondestront op brood werk, dan sal ek dit ook probeer... :lol: Ek verhonger myself nie met die diet nie eet baie van al die gesonde goed, so ek het al my vorige swangerskap gewig verloor en is nou op my ideale gewig.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213104 by klippie
Ansa, dit klink of jy 'n aar gaan bars. Die ou nare ding moet vasgevat word!

Paisly, ek wou weet of dit 'n ouvroustorie is om 'n warmwaterbottel op jou pens te sit om die follies vinniger te laat groei.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213102 by Paisley
waar het jy gevra ook die warmwatersak klipper? Ja nee - ek hoop ek sit nou weer 'n paar aan die rol ;) Ansa - dit is so onverantwoordelik. Sulke mense moet sommer sumier toegesluit word!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213100 by Ansa_S
Ja Klippie ek het sommer hartkloppings! Die een vrou by die haarsalon het op facebook vir my gese sy het MJ vasgehou en hy is so oulik en vriendelik! Toe sms ek haar en vra waar en was my sknma alleen daar, want die stoeltjie is by my. Sy se toe nee die bediende was daar om MJ op te pas terwyl sy haar hare laat doen.

So ek hoop van harte syt vir haar 'n karstoel aangeskaf, want my man gaan haar uitvreet as sy ry sonder 'n stoeltjie! Ons ry nie eers kafee toe sonder om MJ in sy stoeltjie te sit en vas te maak nie! Mens het net een lewe!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213099 by klippie
Onthou asb om my te antwoord oor die warmwatersak - vragie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213098 by klippie
Pais, ek's bly jy is hier - jou vorige BFP het sommer 'n klomp ander s'n aan die rol gesit - nou't jy weer 'n BFP, so ek glo die BFP's gaan inrol!
:-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account