× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 3 days ago #213121 by zettie
Cisca watse Cd ovuleer jy gewoonlik ??

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213120 by Cisca
Baie geluk Paisley!!!!! :woohoo:
Hoop jy bring vir ons sommer baie BFP's

Zettie - My gynie se altyd ek moet op CD23 bloedtoets doen vir progesteroon vir Ovulasie. :huh:
So ek is nou heeltemal confused

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213119 by zettie
Dankie Lynkie Fs het gese dat ek eers CD18/19 geO het as dit wel gebeur het so moet eers Cd26 gaan vir Progestroon toets.


Ek maar net neskuurig en gewonder of ek nie nou al kan gaan en dan kan ek dit mos maar net vergelyk met die toets van CD26 en sien of dit opgegaan het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213118 by Lynkie
Zettie, ek weet progesteroon word omtrent 7dae na OV getoets om te bepaal of OV plaasgevind het en ook of dit 'n goeie OV was. Dalk moet jy die FS laat weet dat jy moontlik later geOV het ?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213117 by zettie
Help gou vir my.

Wat is die vroegste wat `n mens Progestroon kan toets om tesien of jy geovuleer het.


Ek weet mens gaan op CD21 maar ek het dink ek het eers op CD18 geO ek is nou op Cd22 en volgens FS moet ek Dinsdag Progestroon gaan toets.

My vraag is kan ek dit nie al vroeer doen ek dan dinsdag weer nie sal mens nie dan kan sien of dit meer geraak het van nou tot dan nie ?????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213115 by klippie
Ag Linda, jammer oor die werk :-( Alles werk uit soos dit moet, nou weet jy dat jy voluit kan bak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 3 days ago #213111 by Blommie
more more

Sjoe julle dames chat lekker vanoggend.

Ansa - ek sal haar met my kaal hande verwurg.

Cisca - hou moed vrou.

Ek is al van 5 uur af weer besig met daai koekies. Almal is nou versier. Is dit net om elke koekie in sy eie sakkie te sit en 'n strikkie en besigheidskaartjie aan te sit.

Ek voel al soos 'n huis! Maar ja dit is goeie bemarking.

Ek het toe nie die werk gekry nie. Maar moet se ek is verlig. As ek nou terug dink weet ek nie hoe ek die bak werk, huishouding en die playball sou kan doen nie.

Ek maak sondag klaar met die meds en verwag AF so teen Woensdag. Kan nie wag om die nuwe maand te begin nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account