× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

15 years 2 weeks ago #213047 by sexy~hexy
Ai Ansa....gaan dinge ooit beter word?

Vir wie was daai msg op jou FB gewees nou die dag?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #213045 by Ansa_S
Ai Cisca, sterkte man! Hou net moed! Dis nie altyd lekker nie, want ons tyd in nie noodwendig God se tyd nie!

Ek het dit besef met m 2 miskrame en toe met die vroee geboorte van ons seuntjie!

Hexy trek maar die deur toe en maak seker julle bed raas nie..... ;)


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #213028 by sexy~hexy
More almal

Cisca....it ain't over until AF shows up! So hou nog moed, als is nog nie verlore nie....

Zettie....good luck met jou 2WW....jy moet maar soos Jooste vir jou werk kry om jou besig te hou ;)

Darem al Vrydag :woohoo: Voel regtig of die week 'n ekstra dag ingehad het!

AF het toe gisteraand begin....darem nie te veel spotting die maand gehad nie. So die naweek gaan ek my Clomid gaan koop.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Anyway...lekker daggie verder....gesels later weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #213025 by Cisca
More dames :(

Ek is glad nie meer positief nie. :( My temp is vanoggend noggal laag, nog steeds bo die coverline maar nou ja. Ek het toe nie ge-POAS nie. Is te bang.

Moet seker maar besef dat dit nie so maklik gaan wees met net 1 buis nie. :( Hulle se dit vat baie langer as jy net een buis het.

Anyway , Ek wil sommer net huil vanoggend :cry:

TTC 1 yr 8 months
Me 32 and DH 34
Cervical Laser Treatment to remove abnormal cells - April 2011
2nd round of Fertomid - June 2011 - BFP
Ectopic pregnancy - Right tube removed - 26 July 2011
3rd round of Fertomid - October 2011 - BFP - Praise the Lord
www.fertilityfriend.com/home/35faa6
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #213008 by zettie
Cisca en Jooste ek is nou so opgewonde vir julle ek wil ook al kan toets.


Dit voel `n ewigheid die 2ww en ek is nou eers dag 2 of 3 daarvan.

Julle ek het die mooiste Pram gesien ek wil dit sommer koop maar mense gaan dink ek is mal. he he

Klippie wanneer gaan jy weer vir die scan ons wil weet hoe groot daai follies is.


Update op die accupunture ek dink dit werk regtig:

Verlede maand sonder accupunture het my follie net tot 16mm gegroei en LH het nie opgegaan nie so het gladnie geO nie.

Die maand het ek n vet 18mm follie op en lh het gepiek so hopenlik het ek geO

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #212978 by joo~ste
Hi almal!

Klippie...ek hoop daai follies is nou sommer al hope en almal groei volstoom!
Ansa - pragtige ogies - dai lyfie soek 'n drukkie, tannie!!
Cisca: lyk my ons is opgewonde oor iets.....wat het gebeur?? Enige simptome...of is jy laat ???? :woohoo: Jippee...dalk moontlike BFP!! Ek hou sommer styf duimvas.

Ek sal dalk Saterdag toets as AF nog nie hier is nie. Ek het gedink om eers more oggend weer te temp en te kyk hoe dit lyk voordat ek weer die moeite doen om HPT te gaan koop. Ek wonder hoeveel geld het ek al aan OPK's en HPTs spandeer vandat ons begin TTC het. :S

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 2 weeks ago #212971 by Strik*kie
Hi girls

Sjoe julle het bietjie gechat, so ek het nie opgevang nie.

Ek hou fx vir almal wat moet toets vir daai BFP!!!

Sal vlge week opvang en personals doen.

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account