× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 10 months ago #212573 by klippie
Nykie, ek het spesiaal kom inloer, en wraggies goeie nuus! 10 November is om die draai! Whoop Whoop!

Zettie, hulle doen juis daai toets as mens klaar geBD het, om te sien of jy nie "hostile" CM het nie, so dis okay - almal gaan weet julle het vanaand kas toe gekyk :-)

Jooste, ek het ook gedink mens kry net 'n ortodontis, maar hierdie omie is 'n periodontis. Hulle het blykbaar ander masjiene en tools en goeters waarmee hulle kyk. Sal maar sien of hy iets weet ......

Naand aan al die ander dames!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212571 by Nykie
Hello dames

Ek het vroer gepost maar ek sien nou dit het nie!

Klippie ek le eerder oop bene voor n fs as oop mond vir n tandaards ek haat dit om tandaards toe te gaan.
Zettie lekke bd en baby dust vir julle
Ai ANSA sorry vrou ek kan dink hoe so iets aan jou huwelik ook kan vat
Linda fx fx fx

Ok my telling is van 23 na 146 toe. Prys die Here!!!! Dankie vir almal se gebede. My 1ste scan is die 10de Nov. Ek kan nie wag nie

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212566 by joo~ste
Zettie - okay.
Ek hoop hulle sien sommer baie spermpies...want dan weet hulle jy het nie hostile CM nie!! Ek het al gedink ek moet ook vir so 'n toets gaan...ons woon net so in die blerrie boendoes - hier is niemand wat so iets sal kan doen nie- :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212552 by Blommie
middag almal

Zettie - dit is baie goeie nuus. fxfx

Die onderhoud was seker die langste onderhoud wat ek in my lewe by was. Die werk klink baie lekker en ek glo ek sal dit geniet. Nou is dit net die wag om te hoor of ek dit gekry het. FX

Ek het vandag vir my OPK gekoop by making babies. Wil sommer volgende maand heel maand toets dat ek kan sien wanneer ek O en of ek enigsins O.

Feetjie - Die fertile focus werk nog nie so lekker nie.

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212551 by zettie
Hehe Dh vra my hoeka wat gebeur as ons Bd en dokter doen die slym toets gaan hy kan sien ons het gebd. :)

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212536 by Morgan
Cool banannas Zettie.... BD BD en BD, more oggend ook ne!!!!!!!!!!!!!!! fxfxfxfx al die pad.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 10 months ago #212527 by zettie
Jooste weet self nie lekker nie. Suster sê dat dit is amper soos `n papsmeer as ek regverstaan kyk hulle na die CM met ander woorde die suur gehalte en dinge om tesien of dit geskik is om die eiertjie teontvang.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account