× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 11 months ago #211416 by Slakkie
waar is klippie ek wil nou weet wat is die nuus
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211415 by Slakkie
Ag skies man lynkie ek was net gou besig met internet banking.

Ek het die soy isoflavones gekoop by dischem ek dink mens moet so twee kapsules drink soos wat mens fertomid of clomid sal drink. Dag 3 - 7 dis wat ek gaan probeer dis 'n natuurlike vorm van clomid/fertomid ek dink dit was so R180 vir 30 kapsules jy kan kyk op die solal website.


STrikkie ek weet hierdie is 'n bfn maand te mind geBD het ovulasie heeltemal gemis!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211411 by Strik*kie
Ai Lynkie het AF toe opgedaag, sorry jong! Maar nou try jy weer en 1 of ander tyd moet jou gebedjie verhoor word! (((drukkie))))
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211410 by Lynkie
Hi Slakkie, bly om weer van jou te hoor!!!! :)

Sê gou seblief vir my van die soy isovlavones, waar kry mens dit? hoe werk dit?, hoeveel drink mens? Ek neem aan dis 'n natuurlike produk?

Ek's vandag op CD1 met geen meds, so sal dalk iets ander wil probeer..wil nie graag 'n siklus "mors" nie.

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211408 by Strik*kie
Halloooooooooooo Slakkie, jigggg ons het jou gemis, vreemdeling!!!!! Dalk daag die heks nie op nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211404 by Slakkie
More dames!!

Ek loer net vinnig in maar sal hover vir die res van die dag!

Hi Strikkels!!

Waars die Klip?

AFM: CD 27 vandag en wag vir AF oor die naweek nogal UAGH!! Ek het besluit om hierdie maand die soy isoflavones te gebruik en te kyk wat gebeur mens weet nooit dalk werk dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 11 months ago #211402 by Strik*kie
Hi

Jooste, girl ~~~~bdbdbdbdbdbdbdbdbdbdbdbdbd is al wat ek nou kan se!!!!!! :woohoo: vir die follie!!!

Klippie................????????????????

Hi Lynkie, hoesit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account